Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horison Vakansiehuis

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delphi-straat 9, Paradysstrand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Horison Vakansiehuis is 'n pragtige huis in die kusdorpie Langebaan en bied veilige en moderne selfsorgverblyf met genoeg ruimte om te ontspan en pret te hê saam met jou gesin.

Die huis bied gerieflike slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers, 2 sitkamers, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n binnebraai-area. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en stort. Dié kamer spog ook met toegang tot 'n balkon met oorgenoeg sitplek waar pragtige uitsigte geniet kan word. Die oorblywende 4 en suite-slaapkamers kan op die eerste verdieping gevind word en is ingerig met dubbelbeddens en badkamers wat slegs storte bevat.

Die kombuis is op die boonste verdieping geleë en is volledig toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, 'n broodrooster, 'n skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die boonste verdieping het ook 'n ruim sitarea met 'n platskerm-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale vir ontspanning. Die eerste verdieping spog met 'n tweede sitarea en 'n koffiestasie, perfek vir daardie heel eerste koppies van die dag. Die eerste verdieping het ook 'n baie ruim binnebraai-area met oorgenoeg sitplek vir etes om saam te geniet.

Gaste het toegang tot hul eie privaat ingange en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste is ook naby die plaaslike strand, plaaslike winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet
Badkamer 5
En-suite  - Slaapkamer 5
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Delphi-straat 9, Paradysstrand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Horison Vakansiehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delphi-straat 9, Paradysstrand, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA98c40a48c0a3b9d59d7da97c460446f5d52d95279419468ce630eca865d261f1d3ca09982ec804610cfe4c9c7bf74c3e9986?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 10) 3 5 1 5 9 Delphi Street Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.039272685989 18.040492004451

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang