Horizon Stables Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 109
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
David P - Jul 2024
Algehele gradering
Rustig en kalm.
Lizè C - Jul 2024
Algehele gradering
Baie aangenaam gewees.
Allan M - Mei 2024
Algehele gradering
Highly recommended!
David P - Mei 2024
Algehele gradering
Ongelooflik lekker veblyf.
Judith K - Apr 2024
Algehele gradering
Uitstekende akkommodasie naby die N1.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Ek is bly julle het dit geniet en lekker gebly.
Groete,
Johan.
Fanie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige venue, skoon en netjies. Beveel beslis aan!
Sarita C - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was skoon, netjies, baie mooi en het soos plaaslewe gevoel.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Dankie, ek is bly julle het dit geniet.
Groete,
Johan.
Thedo V - Jan 2024
Algehele gradering
Was great, dankie.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Thedo
Dankie vir die terugvoer. Sal werk maak van die remote. Ons het weke lank gesukkel met Bloemwater om waterdruk te herstel wat was a.g.v. onderhoud.
Groete
Johan.
Willie T - Jun 2024
Algehele gradering
5 ster baie stil, veilig en rustig. Goed uitgerus.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Dankie Willie, ek is bly julle het lekker gebly. Groete, Johan.
Elane V - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik en alles wat mens vir oornag nodig sal kry.
Elde G - Mrt 2024
Algehele gradering
Goeie plek vir nag stop.
Laetitia B - Feb 2024
Algehele gradering
Easy overnight stay for humans and dogs.
Jaco W - Apr 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Philia J - Jan 2024
Algehele gradering
Ek kan Horizon Stables met groot vrymoedigheid aanbeveel.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Philia, ek is bly jy het lekker gebly.
Groete,
Johan.
Suzane V - Jan 2024
Algehele gradering
Ideaal vir oornag gedurende 'n lang reis.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Bly julle het lekker gebly.
Groete
Johan.
Marinus V - Aug 2024
Algehele gradering
Gemaklik, rustig.
Athol S - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik, ruim kamer en het alles wat nodig is.
Marnus H - Mrt 2024
Algehele gradering
Stil, bekostigbare kamers op 'n hoewe net buite die stad.
Anke H - Jan 2024
Algehele gradering
Over-priced.
Melani C - Des 2023
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Hermien V - Nov 2023
Algehele gradering
Great value for money.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Thank you Hermien.
Regards
Johan.
Karen S - Sep 2023
Algehele gradering
'n Pragtige plek met 'n landelike gevoel, en 2 minute van die N1 af.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Dankie Karen.
Groete, Johan.
Judith K - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap!
Marinka K - Mrt 2023
Algehele gradering
Good.
John O - Feb 2023
Algehele gradering
Aangenaam en rustig.
Marietjie F - Jan 2023
Algehele gradering
Aangename troeteldiervriendelike-verblyf.
Gina B - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely clean rooms, nice linen and towels, all staff are wonderful.
Irene D - Jan 2023
Algehele gradering
Goeie ervaring.
Miemie L - Sep 2023
Algehele gradering
Puik akkommodasie en uitstekende waarde vir geld.
Bernard B - Des 2023
Algehele gradering
Heerlike oorslaapplek.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Dankie, bly julle het lekker gebly.
Groete
Johan.
Werner M - Jan 2023
Algehele gradering
Teleurstellig.
David P - Jan 2023
Algehele gradering
Room was very nice.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Timothy R - Des 2023
Algehele gradering
Just a place to stop over - nothing more.
Lizette B - Okt 2023
Algehele gradering
Teleurstellend.
Lees meerMarcel D - Okt 2023
Algehele gradering
Terrible.
Lees meerAnonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Teuns D - Des 2022
Algehele gradering
Goeie ligging! Netjies! Goeie diens.
Alta J - Des 2022
Algehele gradering
Vir die perdeliefhebber.
Hannelie N - Des 2022
Algehele gradering
Heerlike atmosfeer. Veilig en netjies. Vriendelike diens.
Faan P - Okt 2022
Algehele gradering
Uitstekende waarde.
Hannelie N - Okt 2022
Algehele gradering
Gasvry en skoon soos altyd.
Shelley R - Okt 2022
Algehele gradering
Awesome.
Lynette B - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflike, netjiese oorslaapplek.
Niconet O - Aug 2022
Algehele gradering
Veilig en uiters gemaklik.
Adele K - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlike en gerieflike plek om te bly.
Melanie B - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker oornag plek na lang pad.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Julle is alryd welkom!
Hoop om jul binnekort weer te sien.
Assie G - Jan 2022
Algehele gradering
Vriendelik, netjies, goed geleë.
Retha H - Jan 2022
Algehele gradering
Pragtig versorgde tuin, netjiese en goed toegeruste kamers.
Sonja S - Aug 2022
Algehele gradering
Ongelooflik mooi, heerlike atmosfeer, asemrowende mooi kamers en vriendelike diens.
Talita M - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf in 'n rustige omgewing.
Lees meerJl C - Jan 2022
Algehele gradering
Rustig.
Irene E - Apr 2022
Algehele gradering
Pragtige gastehuis, heerlike kos.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Baie dankie! Dit is ons passie en is 'n voorreg om gaste soos julle te kan bedien.
Marinta D - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige,ontspannende verblyf. Pragtige meubels in kamer.
Nicola V - Jan 2022
Algehele gradering
Tevrede.
Liselle D - Jan 2022
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Anicky G - Aug 2022
Algehele gradering
Alles was baie netjies en skoon. Die stort is net biejie klein en ons met die warm water gesukkel.
Nadia V - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik gebly - ek kom weer terug.
Lesley M - Des 2022
Algehele gradering
Easy access from N1.
Theuns L - Des 2022
Algehele gradering
Netjiese kamer, alle geriewe wat jy nodig vir oorslaap.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Elke kamer het n muskietweerder in die kamer teen die muur as jy inkom by die deur. Wat die Wi-Fi betref is dit as gevolg van beurtkrag dat die toring se batterye pap is. Jammer daaroor.
Heineke Z - Jul 2022
Algehele gradering
Lieflike, rustige plek en tog nie ver van alles nie.
Elmarie S - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker. Netjies en skoon. Baie professioneel en hulpvaardig. Lekker gerieflik. Maklik om te bereik.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Baie dankie! 'n Voorreg om vir ons gaste 'n skoon en gemaklike oorslaap te verskaf. Julle altyd welkom!
Mia D - Jan 2022
Algehele gradering
Baie behulpsaam.
Marlene V - Jan 2022
Algehele gradering
Overnight stay.
William V - Okt 2022
Algehele gradering
Nice but would not use them again.
Elisabeth V - Des 2021
Algehele gradering
Heerlike oorslaapplek, waarde vir geld, ruim, skoon, netjies.
Hannelie N - Nov 2021
Algehele gradering
Elke keer heerlik en so rustig. 5-ster beslis.
Adele K - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige, netjiese blyplek.
Hugh S - Aug 2021
Algehele gradering
Baie goed geleë naby N1.
Werner M - Jan 2021
Algehele gradering
Baie rustige en veilige omgewing.
Retha L - Des 2021
Algehele gradering
Goeie en lekker oornagplek.
Annerie S - Mei 2021
Algehele gradering
Nie 4 ster-gehalte nie, maar definitief waarde vir geld.
Tanya R - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was soos om in die skoon natuur te leef.
Helena V - Des 2021
Algehele gradering
Lovely place, with great ambience.
Lottie V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie rustig na lang reis.
Hester L - Des 2021
Algehele gradering
Ons het slegs een aand daar oornag.
Marie-lou P - Nov 2020
Algehele gradering
Baie gasvry en baie skoon en beste van alles: my honde het dit ook geniet!
Marietjie N - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlike plekkie om te bly. Alles wat jy nodig het.
Morne V - Mrt 2020
Algehele gradering
Werklik aangenaam en baie vriendelik ontvang en behandel.
Assie G - Jan 2020
Algehele gradering
Ons was baie beïndruk met ons verblyf. Ons is vriendelik ontvang. Het geen probleem met ons golden retriever gehad nie. Die kamers was mooi en netjies, goed toegerus. Ons het baie lekker oorgeslaap. Sal definitief weer hier oorbly.
Zaskia R - Jan 2020
Algehele gradering
Netjies, gemaklik. Unieke verblyf.
Hannelie N - Des 2020
Algehele gradering
Rustig, heerlik.
Shelley S - Aug 2020
Algehele gradering
Very comfortable. Very clean. Warm room in a cold evening.
Mariette P - Des 2019
Algehele gradering
Fantasies.
Karin W - Aug 2019
Algehele gradering
Puik diens.
Tersia D - Jun 2019
Algehele gradering
Luukse akkommodasie naby hoofroete.
Lara L - Mei 2019
Algehele gradering
Mooi, veilig, rustig en goeie ligging.
Lees meerRachèlle V - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtige - alles-in-een akkommodasie.
Gerda O - Aug 2019
Algehele gradering
Netjies en ruim.
Marizan L - Feb 2019
Algehele gradering
Plaasgevoel op sy beste.
Andre M - Jan 2019
Algehele gradering
Skoon en netjiese oornagverblyf.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Andre. Dit was 'n plesier om julle te huisves.
Jasper R - Jan 2019
Algehele gradering
Peaceful, quiet and lovely, big rooms.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Jasper, ons waardeer jou kommentaar en is altyd bly om positiewe terugvoering te ontvang.
Estelle E - Aug 2018
Algehele gradering
Baie mooi, rustig en vriendelik.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Estelle, ons waardeer jou gawe kommentaar. Ons is so bly jy was tevrede met ons plek.
Mooi loop,
Horizon Stables Guesthouse
Karin W - Jul 2018
Algehele gradering
Puik akkommodasie.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Karin vir die mooi kommentaar, ons waardeer dit hartelik.
Corrie P - Mei 2018
Algehele gradering
Goeie, netjiese verblyf, goeie waarde vir geld. Gasheer baie vriendelik en hulpvaardig.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Corrie, ons waardeer u kompliment. Dis altyd ‘n groot plesier om julle te verwelkom.
Dirk H - Feb 2018
Algehele gradering
'n Juweel.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Dirk, ons waardeer die mooi resensie en ons is baie bly dat julle so tevrede met die gastehuis is.
Deon D - Des 2018
Algehele gradering
Baie geniet al was dit net vir oornag.
Liandrie D - Des 2018
Algehele gradering
'n Sprokiesaand.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Liandrie en alle sterkte met julle getroude lewe en die toekoms.
Illze L - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige plek en vriendelike bestuur en personeel.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Illze, waardeer jou kommentaar.
Elfriede S - Jan 2018
Algehele gradering
Great service.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Thank you Elfriede, it was only a pleasure. We look forward to seeing you in the future.
Ashley O - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Baie Dankie, Ashley.
Ruan M - Okt 2018
Algehele gradering
Meer as wat ons verwag het.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Ruan. Bly julle het dit geniet.
Ben H - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld - goeie 4 ster standaard! Fotos 'n getroue weergawe.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Dankie Ben, ons waardeer jou kommentaar.
Andre V - Des 2018
Algehele gradering
Oornag naby die N1 vir vakansiereis vanaf Johannesburg na Kaapstad.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Dankie vir julle kommentaar, Hoop julle het nietemin 'n gerieflike nag gehad, geniet julle vakansie.
Charlotte C - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflike, groot, skoon kamer met baie vriendelike diens.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Charlotte, ons waardeer die goeie kommentaar en ons sien uit om jou weer te verwelkom.
Riaan N - Des 2018
Algehele gradering
Aanvaarbaar.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Dankie Riaan dat U die tyd geneem het om U opname aan te merk, ons neem dit in ag en sal daarvan 'n projek maak.
Corrie P - Des 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld, veilig en baie naby aan die hoofpad. Gasheer baie behulpsaam, gasvry en professioneel.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Corrie, dit was ‘n voorreg om julle te gasheer. Baie dankie vir die wonderlike kommentaar, ‘n mens voel sommer goed.
Adrianus S - Nov 2017
Algehele gradering
Baie goed.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Dankie Adrianus, ons waardeer die kompliment opreg.
Carol-anne H - Sep 2017
Algehele gradering
Gerieflik en aangenaam.
Horizon Stables Guesthouse se terugvoer
Dankie Carol-Anne, vir jou moeite om 'n resensie te skryf, ons waardeer dit.
Ons hoop om jou gou weer te sien.
Mooi loop.
Groete
Tertia de Bruin
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Toringlaan 4, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang