Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Horizon Stables Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toringlaan 4, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Horizon Stables Guesthouse bied verblyf in 'n rustige gedeelte van Bloemfontein. Dié gastehuis is lekker naby Mimosa Mall, Loch Logan Waterfront en die sportstadions.

Verblyf beskik oor 10 en suite-kamers met 'n groot oop stoep wat uitkyk oor die tuin. Die wittebrood-suite het 'n koninggrootte-bed en die standaardkamers het elkeen 2 enkelbeddens wat as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Dit het ook 'n oopplan-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die gesinseenheid het 1 koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens in 'n aparte kamer. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Dit is slegs beskikbaar vir gesinne van 3 gaste of meer.
Alle standaardkamers het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamers sluit lugversorging, 'n TV met OpenView, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf en breekware in.

Horizon Stables Guesthouse het WiFi, 'n braai-area, konferensiegeriewe, 'n eetkamer en veilige parkeerplek.

Besienswaardighede in die omgewing sluit die Oliewenhuis Kunssmuseum, Vrystaatse Botaniese Tuine, Franklin Natuurreservaat sowel as die Oorlog Museum en verskeie Herbert Baker geboue in die stad in.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
David P
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en kalm. My gunsteling plek om te oornag in Bloem!
Jul 2024
Lizè C
Gesin met klein kinders
5.0
Baie aangenaam gewees. Ons was baie tevrede met ons verblyf.
Jul 2024
Allan M
Saam met vriende
5.0
Highly recommended! Peaceful, beautiful, clean, and spacious accommodation!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
David P
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker veblyf. Hierdie plekkie is fantasties. Naby hoofweg maar tog hoor jy nie verkeer nie. Eenheid is so lekker ruim. En bed slaap so le...
Sien meer
Mei 2024
Judith K
5.0
Uitstekende akkommodasie naby die N1. Ek en my ma het baie lekker gebly by Horizon Stables. Alles en meer was beskikbaar. Ons het ons Australian sheph...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Toringlaan 4, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Horizon Stables Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toringlaan 4, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2ODkwM2YwLWM2YjQtNDdmMC1iMTcxLTA2NzBkZWM1MGNiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 4 Toring Avenue Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.080577777778 26.174113888889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang