House 12 Beach Club
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 107
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Johan S - Apr 2024
Algehele gradering
Ontspannend.
House 12 Beach Club se terugvoer
Baie bly Johan en familie het dit geniet en ons sal hulle graag in die toekoms terug wil verwelkom!
Balbina K - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastiese see-uitsig, rustige atmosfeer, vars see lug tot binne in slaapkamers.
Lees meerHouse 12 Beach Club se terugvoer
It was a great pleasure to host Balbina and her group. Looking forward to welcoming them back in the future.
Natalie W - Feb 2024
Algehele gradering
Warm and welcoming.
Michael K - Feb 2024
Algehele gradering
We enjoyed the stunning scenery and the friendly host. The beds were a bit hard.
Jenny M - Jul 2024
Algehele gradering
Perfect family seaside stay.
Lees meerUwe E - Feb 2024
Algehele gradering
The view was excellent.
House 12 Beach Club se terugvoer
Thank you Uwe for supporting our establishment. Please visit again in the future. It was a great pleasure hosting you and your group.
Mark M - Feb 2024
Algehele gradering
Super!
House 12 Beach Club se terugvoer
It was a great pleasure hosting Mark and his group.
We really hope we can welcome them back in the future.
Hein K - Mrt 2024
Algehele gradering
Puik!
House 12 Beach Club se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om Hein en familie te ontvang en ons hoop hulle kom kuier gou weer.
Lezanne S - Feb 2024
Algehele gradering
Ek het eerste aans vertrek en ander verblyf gereël - eienaar bied nie terugbetaling nie.
House 12 Beach Club se terugvoer
Beste Lezanne
Ek is baie jammer om van jou ongelukkigheid te hoor rakende die eienaar wat geen terugbetaling aanbied nie. Ek was nie bewus van die voordeur wat nie kon sluit nie, maar het dadelik 'n slotmaker na ure gekry toe jy my verwittig daarvan, en die probleem was opgelos. Daarna het jy telefonies vir my gesê dat julle reeds 'n ander plek het en asb. geen terugbetaling soek nie. Jy het ook my persoonlike nommer gehad en kon my bloot gevra het vir 'n terugbetaling na die tyd. Om nou 2 weke later 'n publieke resensie daaroor te sit, is vir my 'n groot teleurstelling. Ten spyte van die grondgryp van Sandbaai tot in Hermanus, het ons 24/7 kameramonitering en sekuriteit in die sekuriteitskompleks van die beste en ons kan dit staaf met geen insidente die afgelope 2 jaar nie, ten spyte van die plakkers wat naby is. Indien julle die korrekte aanwysings gevolg het met die nuwe pad, sou julle nie eers 'n plakkershut gesien het nie. Ons is beslis nie omring deur 'n plakkerskamp nie, en my huis is reg voor op die rotse met geen plakkershut wat gesien kan word nie, en net die see se geraas wat jy hoor. Baie jammer weer oor jou ongelukkigheid en ek hoop julle kan dit oorweeg om weer te kom kuier.
Groete, Jan
Marga C - Des 2023
Algehele gradering
Peaceful, homely and stunning downtime on the beach with my family.
Irma M - Okt 2023
Algehele gradering
Presies wat ek nodig gehad het om te ontspan. Die see-uitsig was asemrowend. Die huis is pragtig. Diens en op hoogte hou en kommunikasie baie goed. Ek sal graag weer in die toekoms die huis wil bespreek.
Jackie B - Sep 2023
Algehele gradering
Lieflike eenheid, pragtige uitsig.
House 12 Beach Club se terugvoer
Morning Jackie
So glad you enjoyed it, and thanks for supporting our establishment.
Feel free to visit again in future.
Regards Jan
Melinda W - Aug 2023
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike naweek met puik verblyf.
House 12 Beach Club se terugvoer
Dankie Melinda
Baie bly julle het lekker gekuier en die huis en posisie geniet.
Kom kuier gerus weer
Tarek D - Jul 2023
Algehele gradering
An absolute memorable stay.
House 12 Beach Club se terugvoer
So glad you enjoyed your stay Tarek.
Feel free to visit again in future!
Monja V - Mei 2023
Algehele gradering
Was 'n wonderlike paar dae.
Shelaine B - Jan 2023
Algehele gradering
Very relaxing and peaceful.
Roger W - Jan 2023
Algehele gradering
Absolutely incredible weekend with wonderful views.
House 12 Beach Club se terugvoer
It was a great pleasure hosting Roger and his family, and we will welcome them back in future.
Ingrid Z - Okt 2023
Algehele gradering
Fantastiese instansie vir 'n familievakansie.
Lees meerHouse 12 Beach Club se terugvoer
Baie bly jy het geniet dankie Irma
Kom kuier gerus weer
Esme J - Sep 2023
Algehele gradering
The location is spectacular.
House 12 Beach Club se terugvoer
Hi Esme, so glad you enjoyed it, and feel free to visit again in the future. Regards Jan
Wilbert F - Nov 2023
Algehele gradering
Bo verwagting!
Louw R - Nov 2023
Algehele gradering
Asemrowende see uitsig. Rus vir die siel.
Elsabé B - Mei 2023
Algehele gradering
'n Heerlike, goed toegeruste huis waar jy omtrent op die rotse bly! Dit was so lekker dat ons sommer 'n nag ekstra gebly het. Baie dankie dat ons dit kon geniet.
Virginia B - Jul 2023
Algehele gradering
Pleasant with challenges.
Lees meerHouse 12 Beach Club se terugvoer
Hi Virginia
I am glad you enjoyed the location right on the rocks.
I am sorry to hear about your challenges with the towels. I was not aware of this and will make sure it won't happen again. Regarding the door key you said we can fix when you leave, as this was the first time this happened, so there was no way I could have known this would happen.
I did send you the messages from the Mayor of Hermanus regarding the power outages in Hermanus, as it was not related to my house only, but the majority of houses in the greater Hermanus were affected.
Thanks again for supporting our Establishment, and sorry again for the problems which was out of my control.
Regards Jan
Julie H - Nov 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Louise S - Nov 2022
Algehele gradering
Everything was perfect from when we arrived the friendly lady welcoming us and the owner making sure we are settled in and there are no problems.
Charles B - Mei 2022
Algehele gradering
Ontspannend, pragtige uitsig.
Natasha S - Apr 2022
Algehele gradering
Great.
House 12 Beach Club se terugvoer
Hi Natasha
I am so sorry for the maintenance issues.
I went there myself the past weekend, and have fixed all the maintenance problems as I was not aware of the problems.
Thank you for supporting our Establishment ,and feel free to visit again.
Regards, Jan.
Lydia P - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike rustige tyd.
Bouwe T - Feb 2022
Algehele gradering
Beste uitsig.
Anel S - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige eenheid met 'n fantastiese ligging. Die seeuitsig is asemrowend. Die eenheid het al die nodige benodighede.
Armin K - Jan 2020
Algehele gradering
Hermanus Beach Club is aangrensend tot Zwelihle Township. Die sekuriteit is puik en House 12 is uitstekend binne in die oord geleë - feitlik teenaan of bo-op die rotse met 180 grade onbelemmerde pragtige uitsig. Jy sal kwalik elders 'n beter uitsig kry en nog minder elders nader aan die see bly as by House 12.
Lindy V - Jan 2020
Algehele gradering
Great stay, host was very friendly and helpful. Thank you Jan.
Lees meerPeter P - Sep 2019
Algehele gradering
Great.
Cornelle O - Jul 2019
Algehele gradering
'n Fantastiese huis met die mooiste uitsig.
Lees meerMeagan B - Sep 2019
Algehele gradering
Memorable one.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Onvergeetlike verblyf.
Pragtig, skoon en goed toegerus. 'n Onvergeetlike plek. Sal beslis teruggaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ulrich S - Jul 2019
Algehele gradering
Lovely house with a beautiful view.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige huis met pragtige uitsig.
Ons het regtig ons verblyf geniet. Die uitsig was wonderlik. Die enigste negatief is jy ry verby 'n informele nedersetting op pad na die landgoed.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Darius L - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker, ligging sleg en veiligheid kan verbeter word.
Lees meerHouse 12 Beach Club se terugvoer
Middag Darius,
Soos jy weet is die huis voor op die see en rotse gelee is mag ons nie mure voor bou of mense keer om daar te loop nie . Die hele gedeelte voor op die see word 24 uur 7 dae per week met CCTV kameras dopgehou.Indien enige iemand by die kantmure voor verby loop gaan daar n alarm in ons beheerkamer af en sekuriteits personeel is verplig om die persoon of persone dop te hou met kameras todat hulle weer verby kantmuur terug gaan na buite Hermanusa Beach Club.Die een CCTV kamera is regs langs ons huis en dek die hele grasperk area tot by albei kantmure.Dan is daar nog kameras wat die rotse en see areas dek ,en al die kameras saam dek die hele seefront area.Ek glo julle is nie behoorlik hiervan ingelig nie ,anders sou julle dalk anders gevoel het.Ons het vanaf Desember tot vandag nog geen sekuriteits insidente gehad nie ,en ek glo ons huis is tans veilger as enige losstaande[Nie sekuriteits kompleks] seefront huis in die hele Hermanus area.Daar was vanaf 2009 toe ek die huis gekoop het nog geen inbrake of sekuriteits insidente in ons huis nie.
Rakende die beligting glo ek julle het nie die downlighters se knoppie wat die ligte skerper maak ingehou nie ,daarom was die ligte die hele tyd nie sterk nie.Ek gaan ons persoon wat die gaste ontvang net vra om in die toekoms gaste te wys hoe die ligte skerper gemaak kan word.Dankie dat jy my hiervan bewus gemaak het.
Jammer weereens oor jul slegte ervaring ,en ek hoop bg terugvoer kan dalk jul opinie verander sodat julle weer kom kuier.
Groete,
Jan Maree
Lize K - Sep 2018
Algehele gradering
House 12 Beach Club is die mees asemrowende plek waarin ek al in vakansie gehou het!
House 12 Beach Club se terugvoer
Hi Lize,
Baie bly julle het jul kuier geniet en dankie vir die baie goeie review.
Kom kuier gerus weer ,dit was n groot plesier om julle as gaste te hê.
Groete, Jan Maree
Linda B - Mrt 2018
Algehele gradering
Fantastiese belewenis gewees om daar te kon tuisgaan.
House 12 Beach Club se terugvoer
Hi Linda,
Baie bly julle het kuier geniet en baie dankie vir die positiewe resensie.
Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom in die toekoms.
Groete Jan Maree
Graham D - Apr 2018
Algehele gradering
Amazingly beautiful destination.
Lees meerGillian M - Mei 2018
Algehele gradering
Asemrowende uitsig en baie praktiese huis.
Chrystel S - Mei 2018
Algehele gradering
'n Regte strandhuis, jy kan die see hoor en sien.
Marijke E - Des 2017
Algehele gradering
Gerieflike familie vakansie.
House 12 Beach Club se terugvoer
Hi Marijke
Baie bly julle het dit geniet ,en dankie vir die positiewe reugvoer. Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom in die toekoms
Groete Jan Maree
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat, Hermanus Strandklub, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang