Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House 12 Beach Club

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Chad V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Amazing. It was an incredible experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ontspannend. Lekker gebly en gekuier. Die ligging is puik. Ons het ook van die oord se geriewe gebruik gemaak soos die tennisbane en putt-putt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
House 12 Beach Club
Baie bly Johan en familie het dit geniet en ons sal hulle graag in die toekoms terug wil verwelkom!

Balbina K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantastiese see-uitsig, rustige atmosfeer, vars see lug tot binne in slaapkamers. Dit was 'n wonderlike naweek. Die plek is baie gemaklik en ons het basies niks kortgekom nie. Die badkamer in die boonste vlak is ruim met 'n baie lekker groot bad. Die uitsig vanaf die boonste en onderste balkonne is asemrowend, die geruis van die branders is soos die musiek van die see saans veral. Baie dankie aan die gasheer en sy gesin vir 'n heerlike ontspannende naweek wat ons deurgebring het in die huis. My twee dogters het dit baie geniet. Die huis bied waarde vir geld en ek beveel dit graag aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
House 12 Beach Club
It was a great pleasure to host Balbina and her group. Looking forward to welcoming them back in the future.

Natalie W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Warm and welcoming. Want to thank the owner. Our stay was awesome. The house was immaculate and really don't need to take anything with you. Beautiful place he has. Will be going again in a couple of months' time. Highly recommend it. Gave out numbers to friends and family already because so many asked where I was just by looking at my status. Thanks again for the communication during our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

We enjoyed the stunning scenery and the friendly host. The beds were a bit hard. We enjoyed the stunning scenery and the friendly host. The beds were a bit hard for us but that's the only negative.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Perfect family seaside stay. Perfect family house right on the rocks. Huge bedroom upstairs en suite, another downstairs and kids bunk bedroom both en suite. Kids loved having their own loo, shower and basin, and the bunk beds were a good size. Everything we needed was there, and a big TV upstairs and downstairs with Netflix was a bonus as it was winter. The inside braai worked well on a cold and windy day. The host was very helpful and obliging at all times.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Uwe E
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

The view was excellent. Fine, silent, safe, nice location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
House 12 Beach Club
Thank you Uwe for supporting our establishment. Please visit again in the future. It was a great pleasure hosting you and your group.

Mark M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Super! Totally amazing! Our stay could not have been better. Best facilities. Best view and location! Recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
House 12 Beach Club
It was a great pleasure hosting Mark and his group. We really hope we can welcome them back in the future.

Hein K
Lang verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

Puik! Lekker groot volledig toegeruste vakansiehuis met die mooiste seeuitsig. Die eienaar het deurlopend kontak gehou en hulp aangebied. Ons is baie tevrede en sal graag weer wil terugkeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Jan
House 12 Beach Club
Dit was 'n groot plesier om Hein en familie te ontvang en ons hoop hulle kom kuier gou weer.

Lezanne S
Kort verblyf Saam met vriende
1.6
Feb 2024

Ek het eerste aans vertrek en ander verblyf gereël - eienaar bied nie terugbetaling nie. Voordeur kan nie sluit. Onveilig. Deur 'n township omring.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Jan
House 12 Beach Club
Beste Lezanne Ek is baie jammer om van jou ongelukkigheid te hoor rakende die eienaar wat geen terugbetaling aanbied nie. Ek was nie bewus van die voordeur wat nie kon sluit nie, maar het dadelik 'n slotmaker na ure gekry toe jy my verwittig daarvan, en die probleem was opgelos. Daarna het jy telefonies vir my gesê dat julle reeds 'n ander plek het en asb. geen terugbetaling soek nie. Jy het ook my persoonlike nommer gehad en kon my bloot gevra het vir 'n terugbetaling na die tyd. Om nou 2 weke later 'n publieke resensie daaroor te sit, is vir my 'n groot teleurstelling. Ten spyte van die grondgryp van Sandbaai tot in Hermanus, het ons 24/7 kameramonitering en sekuriteit in die sekuriteitskompleks van die beste en ons kan dit staaf met geen insidente die afgelope 2 jaar nie, ten spyte van die plakkers wat naby is. Indien julle die korrekte aanwysings gevolg het met die nuwe pad, sou julle nie eers 'n plakkershut gesien het nie. Ons is beslis nie omring deur 'n plakkerskamp nie, en my huis is reg voor op die rotse met geen plakkershut wat gesien kan word nie, en net die see se geraas wat jy hoor. Baie jammer weer oor jou ongelukkigheid en ek hoop julle kan dit oorweeg om weer te kom kuier. Groete, Jan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 110

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus Strandklub, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5ad36b316a071c41152d4b3689d5de7962df2ff4a7a44a1e6e713d70a6b37e02ed12519acb7f2ac0386d54a2bcedb02ec5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 44 5 1 5 Church Street Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.436413760791 19.214718446033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang