Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House 12 Beach Club

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus Strandklub, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

House 12 Beach Club is in die Hermanus Beach Club-sekuriteitskompleks geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde 3-slaapkamerhuis reg op die seefront.

Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Twee van die slaapkamers is elk met 'n dubbelbed ingerig, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Twee van die en suite-badkamers het 'n toilet en stort, terwyl die derde en suite-badkamer 'n toilet en 'n bad het.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, en 'n mikrogolfoond, asook 'n wasmasjien. Die kombuis het ook 'n ontbyttoonbank en kyk uit op die sitarea wat met 'n TV toegerus is. Beide die eetkamer en die sitkamer lei na 'n houtdek waar gaste kan ontspan en die see-uitsig kan geniet.

Die Hermanus Beach Club bied 'n klubhuis tennisbane, muurbalbane, putt-putt, 'n swembad en 'n speletjieskamer vir kinders. Daar is ook 'n volledig gelisensieerde kroeg. Die kompleks is langs die nuwe hawe geleë waar daar restaurante en walviskykvaarte is. Hermanus Sentraal is ongeveer 2 km weg, waar daar restaurante en winkels is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 43 resensies vir House 12 Beach Club
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 107

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kerkstraat, Hermanus Strandklub, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink House 12 Beach Club het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus Strandklub, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5ad36b316a071c41152d4b3689d5de7962df2ff4a7a44a1e6e713d70a6b37e02ed12519acb7f2ac0386d54a2bcedb02ec5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 43 5 1 5 Church Street Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.436413760791 19.214718446033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang