Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceans Edge

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 12 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermanus Beach Club, Kerkstraat, Hermanus, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 650 R2 253 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Oceans Edge is in die veilige Hermanus Beach Club met baie gemeenskaplike geriewe geleë. Die vakansiehuis is naby die Ou Hawe en Cliff-paadjie geleë. Dit is 6 km vanaf die Hermanus Gholfbaan en 4 km vanaf die middedorp.

Dié dubbelverdieping-vakansiehuis bied slaapplek aan 7 gaste (maksimum 5 volwassenes) en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Slaapkamer 1 beskik oor 'n koningingrootte-bed, terwyl slaapkamer 2 2 enkelbeddens het, en slaapkamer 3 beskik oor 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die gedeelde badkamers het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die selfsorg-eenheid sluit 'n sitkamer met 'n TV met DSTV, 'n etenstafel en 'n kombuis in. Die kombuis is toegerus met 'n ketel, stoof, oond, mikrogolf, yskas en skottelgoedwasser.

WiFi met 'n hoëspoed 60Mb/s internetverbinding word voorsien met 'n tweede 6Mb/s rugsteun-WiFi.

Die area het kameratoesig en bied swembaddens, muurbal- en tennisbane, putt-putt, 'n gimnasium, pooltafels, 'n kroeg, gemeenskaplike braai-areas, 'n onthaalkamer en 'n winkeltjie vir noodsaaklikhede met veilige onderdakparkeerplek agter 'n geslote hek.

Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, visvang, wynproe, fietsry, bergfietsry, swem en tennis in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Geoff Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Hermanus Beach Club, Kerkstraat, Hermanus, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oceans Edge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 650
R2 650 R2 253
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 650
R2 650 R2 253
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermanus Beach Club, Kerkstraat, Hermanus, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1dda996c01bd6c274e67ad5f957da56ab3f8d8b9f54d9f64b2d89104a971f25e3834e57a55971a29c98f21dc94f63c9d8fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 650 nouVanaf R2 253 per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 Hermanus Beach Club Church Street 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.43683485693 19.214453037586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang