Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oceans Edge

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 12 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermanus Beach Club, Kerkstraat, Hermanus, 7700, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 650 R2 253 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Oceans Edge is in die veilige Hermanus Beach Club met talle gemeenskaplike geriewe geleë. Die vakansiehuis is naby die Ou Hawe en kranspaadjie. Dit is ook net 6 km vanaf die Hermanus Gholfbaan en 4 km vanaf die middedorp.

Dir dubbelverdieping-vakansiehuis bied slaapplek aan 7 gaste (maksimum 5 volwassenes) en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed en 'n stapelbed. Die aparte badkamers het elk 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak.

Die huis beskik oor 'n sitarea met 'n TV met DStv, 'n etenstafel en 'n kombuis in. Die kombuis is met 'n ketel, stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en 'n skottelgoedwasser toegerus.

Die eenheid het vinnige WiFi met 'n spoed van 60MB/ps en daar is 'n rugsteun-WiFi-stelsel met 'n spoed van 6MB/ps.

Die buurt het kameratoesig en bied swembaddens, muurbal- en tennisbane, putt-putt, 'n gimnasium, pooltafels, 'n kroeg, gemeenskaplike braai-areas, 'n kuierkamer en 'n klein winkel vir die noodsaaklikhede. Veilige onderdakparkeerplek is agter 'n geslote hek beskikbaar.

Aktiwiteite in die omgewing sluit voetslaan, visvang, wynproe, fietsry, bergfietsry, swem en tennis in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Oceans Edge
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Geoff Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Hermanus Beach Club, Kerkstraat, Hermanus, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oceans Edge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 650
R2 650 R2 253
per nag (plek vir 7)
Vanaf R2 650
R2 650 R2 253
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hermanus Beach Club, Kerkstraat, Hermanus, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1dda996c01bd6c274e67ad5f957da56ab3f8d8b9f54d9f64b2d89104a971f25e3834e57a55971a29c98f21dc94f63c9d8fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 650 nouVanaf R2 253 per nag (plek vir 7) 1 5 1 5 Hermanus Beach Club Church Street 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.43683485693 19.214453037586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang