Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House Kelné Pringle Bay

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Corné Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir House Kelné Pringle Bay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Petro M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro M

Gemaklik, rustig, aangenaam.

Heerlike ruim, silwer skoon kamer. Alles is baie nuut, vars, netjies en prakties. Die eienaars is vriendelik en baie behulpsaam en het oulike eetplekke en besienswaardighede in die omgewing aanbeveel. Al die toerusting het perfek gewerk. Selfs te midde van 'n kragonderbreking in 'n groot area, was hul bystand krag voldoende. Ons was uiters tevrede met Huis Kelné. Baie dankie.

Gerhard K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard K

Net oornag.

Baie netjies, gerieflik, ruim en skoon. Baie goed ontvang deur.

Marius B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Dit was wonderlik, dankie, geen probleme.

Baie dankie, dit was wonderlik, skoon, netjies en gasvry. Ek sal definitief weer by julle tuisgaan.

Lenore G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lenore G

Peaceful.

Lovely, peaceful, enjoyable.

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gerald-weg 1254, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA553e4d4985f7b3e2a51a0339b85bf85d4eeeedc947df7c641c9af02b2d5f4a0194aea076acc75b4a82b66d0edc8abf6414ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 1254 Gerald Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.343762 18.842546

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang