Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House of Pinardt

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Egbert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 50 resensies vir House of Pinardt
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Khalid G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Khalid G

Cute and modern guesthouse.

Very cute guesthouse with modern designs. I loved the 'walk-thru' shower. The common area is well stocked with utensils and modern kitchen equipment for self-catering. I opted for a cute bakery opposite Pinardt and a Cape Malay restaurant about 2 blocks away. Delicious curry on a cold Robertson evening. Will definitely make a return visit.

Madelein V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein V

Warm stay in snowy weather!

Our stay at House of Pinardt was very relaxed. Lovely room and bathroom. The communal kitchen and sitting area with a fireplace was a gem during the cold July winter night!

Zandre L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandre L

Wonderful and beautiful.

Our stay was wonderful. The guests are amazing and super friendly. The host was great. Well done! Will definitely come back again. And the place is a master class. Love everything about it.

Elmarie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P

Pragtige blyplek met alles en nog meer wat mens nodig het.

Kamer en badkamer pragtig gemeubileer en heerlike koffie, koekies en beskuit. Die kombuis is ten volle toegerus en die klein swembad en heerlike braaigeriewe is 'n bonus.

Danel M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danel M

Die kamers was perfek. Die ligging was ideaal. Kliëntediens was fantasties.

Sien sterre.

House of Pinardt se terugvoer

Dankie Danel. Ons is bly julle het dit geniet. Julle sal altyd welkom wees hier by ons. Beste groete, Egbert

House of Pinardt
Naomi S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi S

Heerlik ontspan na 'n lang dag en baie rywerk. Baie gerieflike en mooi verblyf.

Gasvry ontvang, alles uiteengesit, gerieflike kamer met sorg gedekoreer. Lyk soos geadverteer. Dit was heerlik om in die swembad teen sononder te kon ontspan.

Danél V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danél V

Gesin van 4 - Zoe is 'n baie mooi eenheid en voldoen aan alles wat mens benodig.

Baie mooi plek, veilig en sentraal. Zoe is 'n baie mooi eenheid en voldoen aan alles wat mens benodig.

Miguel S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Miguel S

Enjoyable stay.

Enjoyable stay. Would recommend.

Magda K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K

Sal graag weer kom.

Oulike plek, weggesteekte 'juweel'. Heerlik gebly. Egbert was van die begin af maklik bereikbaar en het moeite gedoen om seker te maak ons het alles wat ons nodig gehad het.

Patricia T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia T

It was amazing. I will definitely recommend it to friends and family.

I will definitely book again. The electricity backup system is excellent.

Suzanne J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne J

Uitstekend.

Ons het heerlik gebly, baie dankie.

House of Pinardt se terugvoer

Julle is baie Welkom - dankie.

House of Pinardt
Cj S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj S

Ons het dit baie geniet.

House pinardt was uitstekend. Waarde vir geld, skoon en netjies. Sien julle gou weer.

Martie F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie F

Baie lekker!

Ons het baie lekker gebly. Die hele plekkie is met baie kunstigheid en detail mooigemaak. Kan dit beslis aanbeveel.

Anneri J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri J

Alle verwagtinge oortref!

Smaakvol, netjies en gemaklik!

Tony P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tony P

Awesome experience in a beautifully restored house from the early 1900's with excellent service!

The only reason for marking down the safety score to 4 stars was the off-street parking, as we had a luggage trailer and had to unpack everything for a one-night stay, we could not leave the luggage in the trailer.

Kelebogile M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelebogile M

You will want to return.

The weather was warm and cousy. They do not have a gas heather but trust me, the warm water bottle and fleese blanket are enough. Picture prefect in tgat self catering unit.

Maresa V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maresa V

Onvergeetlik aangenaam.

Ouwêreldse sjarme met pragtige moderne elemente. Kragkrisis hier om te bly. Sal graag wil sien dat die gastebedryf hiervoor voorsiening moet maak. Veral as dames 'n haardroër wil gebruik of strykwerk wil doen. Baie ongerieflik veral as 'n mens juis self-catering oorweeg vir die tipe dienste. Uiters ongerieflik. Gaste was onseker oor tydrooster en area en dit ongerieflik en ongemaklik gevind in die gereedmaak vir 'n funksie.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Anna-marie R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie R

Gerieflik en interessant.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Kamers ruim, goed versorg en skoon. Beplan vir seker 'n volgende besoek.

Landi V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landi V

Baie welkome plek.

Ons was baie vriendelik verwelkom. Ons was ook baie beïndruk met die ontbytkaartjies by Four Cousins. Vreeslike goeie idee om die gemeenskap te help opbou.

Christiaan D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan D

Verblyf en diens baie goed en goeie ligging.

Robertson goeie toeriste aantreklikheid. Baie om te doen in die omgewing. Akkommodasie is skoon en netjies. Veilige omgewing.

Marlize K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize K

Luukse, gesellige, pragtige gastehuis.

Die kamers is so luuks en skoon. Lieflike badkamers en die kuierareas is so inviting. Ons het vreeslik lekker gebly. Baie goeie waarde vir geld. Heerlik privaat.

Lize M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize M

Lekker gekuier.

Plekkie goed toegerus en het als wat ons nodig gehad het. Lekker geslaap en vriendelike diens ontvang.

Andre S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Netjies, sentraal, Netflix.

Ons was uiters beïndruk met die netheid en dekor. Baie mooi kamers en baie sentraal. Wat uitgestaan het was toegang tot Netflix en die twee R75-geskenkbewyse vir Four Cousins Restaurant.

Lomarie T - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lomarie T

Heerlik.

Dit was lekker, behalwe dat die stort verstop was in die kamer aan die buitekant van die gastehuis en ook die beligting in die badkamer was baie swak.

Fanie T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie T

Gerieflik en skoon.

Baie skoon en netjies en ideaal as 'n oornag B&B. Net die straat se geraas was 'n problem.

Corné D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corné D

Beautiful en Stylvol.

Baie mooi oorblyplek. Stylvol. Sekere dele van die leefarea en badkamer kort eksta moeite met skoonmaak. Badkamer lig het nie gewerk nie.

Ronel S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel S

Pleasant stay although a bit noisy.

The interior decorating is really nice. On arrival the fire had been lit and the kettle had been boiled in anticipation of load shedding. The accommodation is situated on a rather busy road with noisy large trucks passing a mere few meters from the bedroom window. The booking stated that it was on a bed and breakfast basis. However breakfast was not offered by the establishment but a voucher was issued to have breakfast at a specified nearby restaurant. Regrettably the voucher did not cover the cheapest breakfast together with the cheapest coffee on the menu of this restaurant requiring the guest to pay additionally for the breakfast.

Mario L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario L

Gerieflik en veilig.

Ek was baie lekker verwelkom deur die eienaar en het sommer tuis gevoel. Sal weer gebruik as oornagbestemming as weer met motorfiets daar verby gaan.

Melany B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melany B

Modern, clean and friendly.

Trendy hotel with great service and good value for money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Modern, skoon en vriendelik.

Modieuse hotel met uitstekende diens en goeie waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Chantel V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V

Gemaklik, veilig, gerieflik, pragtig, prakties, vriendelik, vreedsaam, sorgeloos.

Ek het oorgebly saam met my ouers in die Zoe-selfsorgeenheid. Alles was pragtig en netjies. Die eienaar het al die dag voor die inklok tyd met my begin kommunikeer om seker te maak wanneer ek sal arriveer en dat alles reg is. Hulle het ons behoeftes so mooi in ag geneem en ons daarvolgens geakkommodeer. Ek sal 110% weer inklok by House of Pinardt in die toekoms.

Dean R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean R

Regtig bekostigbaar.

Lieflike verblyf, en vriendelike staff. Dankie.

Marne M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marne M

Beautiful plek.

Was heerlik - pragtig gerestoureer, baie veilig. Great gasheer - blinkskoon en lekker. Sal beslis weer daar gaan bly.

Ronel V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Pragtige akkommodasie.

Ons het in die selfsorgeenheid gebly. Die eenheid was apart van die ander 3 eenhede en was losstaande. Die eenheid was goed toegerus met alles wat jy nodig gehad het, om baie gemaklik te bly. Daar was 'n gemaklike king-size bed met kwaliteit wit linne en 'n verekombers wat ons lekker warm gehou het teen die koue sneeu. Die stort was groot en die water was gou warm. Seep en sanitizer was voorsien, en die eenheid was baie mooi skoon. Daar is 2 parkeerplekke op die perseel, m.a.w vir 2 eenhede, die ander 2 eenhede se gaste moes in die staat parkeer, dit werk op "first come first serve", dit was 'n probleem vir ons gewees. Gaste word versoek om die buitehek te sluit vir sekuriteitsdoeleindes, maar ten spyte daarvan het van die ander gaste die hek oopgelaat toe hulle gery het. Die gasheer was baie vriendelik en het ons hartlik verwelkom. Daar was WiFi. Daar was koffie, tee, melk en beskuit voorsien. Daar was ook sjerrie in die gemeenskaplike area vir ons vir gebruik, wat ons nie gebruik het nie. Ons het lekker gebly en kan die gastehuis aanbeveel.

Loraine S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine S

Vriendelike eienaars wat die ekstra myl loop om jou tuis te laat voel.

Mooi, modern, uniek en besonderse stylvolle kamers.

Leneve P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leneve P

Rustig, pret, asemrowend.

Dit was ons eerste outing as susters. Verblyf en atmosfeer het die ry die moeite werd gemaak.

Wessel S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel S

Sien sterre.

Sien sterre.

Robert V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robert V

Something unexpected in Robertson.

We found our self-catering unit to be tastefully decorated and well-appointed. The beds were comfortable with cotton sheets and duvet covers. The unit opened up to a shared inner courtyard, which was quiet and had a pool, braai area and lots of seating areas. Great value for money for a family.

Elizabeth D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth D

Ons het net een Saterdag oorgeslaap vir 'n doopgeleentheid.

Stylvolle, elegante en baie netjiese verblyf. Kwaliteit wit beddegoed en 'n lieflike stort het aandag getrek. Spyt dat ons a.g.v besige program nie meer van die plek kon geniet nie. Al wat gepla het, was die besige en lawaaierige straat met motors en trokke wat verbyjaag in die nag.

Derick J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Derick J

Gerieflik.

Baie sentraal. Verkeer bietjie geraas. Baie netjies en skoon.

Danie B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Danie B

Teleurgesteld.

Baie straat geraas. Toilet is glad nie privaat nie, oop en in gesig van my reisgenoot. Ontbyt nie volgens advertensie nie.

Soraya C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soraya C

Weekend getaway.

Certainly one of the most beautiful places I have ever stayed in. The host/owner just exuded friendliness and I immediately felt welcome! The room and place itself was spotlessly clean. Will definitely stay at House of Pinardt in the near future again! Everything was just absolutely beautiful and fresh.

Amadia S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amadia S

Riaan, jou plekkie is pragtig! Ons het dit baie geniet!

Die geel deur by die stoepie, lekker vuurtjie! Jou gasvryheid!

House of Pinardt se terugvoer

Good day Dear Amadia,

Thank you for your beautiful review. Please come visit us again.

Rian and team

xxx

House of Pinardt
Ignatius D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ignatius D

Dit was heerlik. Die eienaar het ons persoonlik kom verwelkom.

Ons sal weer hierdie pragtige plek besoek. Baie sentraal en ons het 'n puik ontbyt geniet. Die eienaar Riaan en sy personeel was te alle tye vriendelik en baie hulpvaardig.

House of Pinardt se terugvoer

Good day Ignatius,

Thank you for the lovely review. Please come visit us again.

miCASAsuCASA

Riaan and the HOP team

House of Pinardt
Miranda T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miranda T

Perfek vir wat ons nodig gehad het.

Gasheer was baie behulpsaam en ontbyt fantasties. Dis klein, maar perfek vir oornag vir twee mense wat die area wil verken.

House of Pinardt se terugvoer

Goeiedag Miranda,

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons sien uit daarna om julle gou weer te huisves.

Mi casa su casa.

Groete,
Rian en die House of Pinardt span

House of Pinardt
Amber C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amber C

Absolutely loved our stay at House of Pinardt! The place exceeds the images posted online. Will definitely be returning!

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was mal oor ons verblyf by House of Pinardt! Die plek is beter as op die foto's. Sal beslis weer daar bly!

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

House of Pinardt se terugvoer

Good day Dear Amber. Thank you so much for your lovely review. Looking forward to hosting you again.

House of Pinardt
Elna B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna B

Amazing.

Baie netjiese plek. Skoon, luuks en modern. Beslis 'n plek om weer te besoek en aan te beveel. Diens puik.

House of Pinardt se terugvoer

Goeiedag Elna,

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Hoop jy en die gesin kom kuier gou weer by ons in Robertson.

Mi casa su casa,
Riaan

House of Pinardt
Dawie D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie D

Ou huis wat 'n nuwe baadjie aangetrek het.

Ons was baie verbaas hoe mooi die kamer binne was en beslis net so mooi soos die foto's wat geneem was op die webwerf. Die kamer was baie skoon binne en die linne het daai "crisp" gevoel gehad van varsheid. Die mooiste is die badkamer se stort, beslis baie stylvol en elegant. Ons het baie gehou van die 'Attention to detail" in die kamer en hoe modern dit binne was. Die eienaars was baie gasvry gewees en het ons laat tuis voel. Daar is wel 'n paar aanbevelings wat ek wel sal wil deurgee as positiewe kritiek. 1. Daar kort beslis 'n 'air con" in die kamer want dit kan nogal "stuffy" raak deur die aand en 'n air con sou ook bietjie van die besige pad se geraas weg gevat het. (As jy die een venster bo die voor deur oopmaak kom al die lawaai in die kamer in). Mens sal ook verwag dat daar so iets is veral in Roberston, asook wat mens 'n aand daar betaal. 2. Ons het 2 aande daar geslaap en die 2de aand was daar wel vir ons weer koffiepoeier gelos, asook 2 beskuitjies vir die volgende oggend, maar was teleurgesteld want daar was nie melk opgetop nie en kon ook nie gaan vra het nie omrede die eienaars nie daar was nie. Die koppies was ook nog vuil gewees van die oggend se koffie asook die koffie thingy waarmee jy die moer koffie maak nog net so vuil. Dis 'n B&B dus is daar nie vir die gaste 'n plek om dit te was nie en moes toe dit in die badkamer was, maar ja, nietemin kon ek nie koffie drink nie omrede daar nie melk was nie. Die water wat vir ons gegee was, was ook nie weer gevul nie. Dis heeltemal anders as jy 'n selfsorg-eenheid het dan is mens voorbereid daarvoor, maar ons het reeds gegaan vir die B&B-opsie. 3. Die hangkas kan dalk net effe langer wees om dalk 'n rok of 'n suit op 'n hanger te vat of dalk net hang plek vir so iets in die kamer soos wat by die badkamer se stort is vir die handdoeke. So ter opsomming net n paar klein "fine" tuning en die house of Pinardt sal beslis 'n wenner wees!

House of Pinardt se terugvoer

Good day Dawie,

Thank you so much for your review. We are really honoured that you have decided to stay with us. Thank you for your positive review, we love to hear from guests. We will definitely give attention to your suggestions.

Hope to see you and your family and friends in the near future to experience further upgrades.

Mi casa su casa,
Rian and the HOP team

House of Pinardt
Rina K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina K

Beautiful

It was a lovely experience. We loved the arty interior. Everything is brand new. The quality of the bedding and mattress was excellent. I would just recommend that the owner install a door between the bedroom and bathroom for toilet privacy. Highly recommended! Very friendly and efficient on our arrival.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig.

Dit was 'n wonderlike ervaring. Ons het van die kunssinnige dekor gehou. Alles is splinternuut. Die gehalte van die beddegoed en matras was uitstekend. Ek sal net aanbeveel dat die eienaar 'n deur tussen die slaapkamer en die badkamer vir privaatheid insit. Word sterk aanbeveel! Baie vriendelik en doeltreffend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

House of Pinardt se terugvoer

Good day, Thank you so much for your positive review! We will take your recommendations into consideration. We are looking forward to host you again.

House of Pinardt
Ferdi H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi H

Lieflike plek met vriendelike ontvangs van Rian, sal dit beslis aanbeveel. Skoon, netjies, heerlik.

Ons is uiters vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel, Rian het voor die tyd gebel om seker te maak alles is nog op skedule en dat hulle wag om ons te ontvang. Wat 'n lieflike plek, skoon, netjies en modern gemeng met outydse sjarme. Ek sal beslis House Of Pinardt aanbeveel. Baie dankie, ons het heerlik gebly.

House of Pinardt se terugvoer

Good day Ferdi,

Thank you so much for your kind review! We are looking forward to hosting you again in the near future.

Regards,
House of Pinardt

House of Pinardt
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 48, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWSSknix9qMGjWajiwS3EcORLWrKNSMLzLtGwtc3JjcCnV4Ewbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 48 Paul Kruger Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.80083 19.884857

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang