House of Pinardt
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Egbert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Minette N - Sep 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly en gasheer baie vriendelik.
House of Pinardt se terugvoer
Baie dankie - bly julle het dit geniet
Khalid G - Aug 2024
Algehele gradering
Cute and modern guesthouse.
Madelein V - Jul 2024
Algehele gradering
Warm stay in snowy weather!
Zandre L - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderful and beautiful.
Elmarie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige blyplek met alles en nog meer wat mens nodig het.
Danel M - Jan 2024
Algehele gradering
Die kamers was perfek. Die ligging was ideaal. Kliëntediens was fantasties.
House of Pinardt se terugvoer
Dankie Danel. Ons is bly julle het dit geniet. Julle sal altyd welkom wees hier by ons. Beste groete, Egbert
Naomi S - Jan 2024
Algehele gradering
Heerlik ontspan na 'n lang dag en baie rywerk. Baie gerieflike en mooi verblyf.
Danél V - Aug 2024
Algehele gradering
Gesin van 4 - Zoe is 'n baie mooi eenheid en voldoen aan alles wat mens benodig.
House of Pinardt se terugvoer
Baie dankie - bly julle het dit geniet
Miguel S - Jan 2024
Algehele gradering
Enjoyable stay.
Magda K - Des 2023
Algehele gradering
Sal graag weer kom.
Patricia T - Okt 2023
Algehele gradering
It was amazing. I will definitely recommend it to friends and family.
Suzanne J - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
House of Pinardt se terugvoer
Julle is baie Welkom - dankie.
Cj S - Jul 2023
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Martie F - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker!
Anneri J - Jan 2023
Algehele gradering
Alle verwagtinge oortref!
Tony P - Jul 2023
Algehele gradering
Awesome experience in a beautifully restored house from the early 1900's with excellent service!
Kelebogile M - Mei 2023
Algehele gradering
You will want to return.
Maresa V - Feb 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik aangenaam.
Lees meerAnonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Anna-marie R - Jul 2022
Algehele gradering
Gerieflik en interessant.
Landi V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie welkome plek.
Christiaan D - Jun 2022
Algehele gradering
Verblyf en diens baie goed en goeie ligging.
Marlize K - Mei 2022
Algehele gradering
Luukse, gesellige, pragtige gastehuis.
Lize M - Jun 2022
Algehele gradering
Lekker gekuier.
Andre S - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies, sentraal, Netflix.
Lomarie T - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Fanie T - Apr 2022
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Corné D - Sep 2022
Algehele gradering
Beautiful en Stylvol.
Ronel S - Jul 2022
Algehele gradering
Pleasant stay although a bit noisy.
Lees meerMario L - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik en veilig.
Melany B - Nov 2021
Algehele gradering
Modern, clean and friendly.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Modern, skoon en vriendelik.
Modieuse hotel met uitstekende diens en goeie waarde vir geld.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Chantel V - Nov 2021
Algehele gradering
Gemaklik, veilig, gerieflik, pragtig, prakties, vriendelik, vreedsaam, sorgeloos.
Dean R - Okt 2021
Algehele gradering
Regtig bekostigbaar.
Marne M - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful plek.
Ronel V - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige akkommodasie.
Lees meerLoraine S - Mei 2021
Algehele gradering
Vriendelike eienaars wat die ekstra myl loop om jou tuis te laat voel.
Leneve P - Mrt 2021
Algehele gradering
Rustig, pret, asemrowend.
Wessel S - Aug 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Robert V - Mei 2021
Algehele gradering
Something unexpected in Robertson.
Elizabeth D - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het net een Saterdag oorgeslaap vir 'n doopgeleentheid.
Derick J - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflik.
Danie B - Nov 2021
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Soraya C - Nov 2020
Algehele gradering
Weekend getaway.
Amadia S - Sep 2020
Algehele gradering
Riaan, jou plekkie is pragtig! Ons het dit baie geniet!
House of Pinardt se terugvoer
Good day Dear Amadia,
Thank you for your beautiful review. Please come visit us again.
Rian and team
xxx
Ignatius D - Feb 2020
Algehele gradering
Dit was heerlik. Die eienaar het ons persoonlik kom verwelkom.
House of Pinardt se terugvoer
Good day Ignatius,
Thank you for the lovely review. Please come visit us again.
miCASAsuCASA
Riaan and the HOP team
Miranda T - Jun 2019
Algehele gradering
Perfek vir wat ons nodig gehad het.
House of Pinardt se terugvoer
Goeiedag Miranda,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons sien uit daarna om julle gou weer te huisves.
Mi casa su casa.
Groete,
Rian en die House of Pinardt span
Amber C - Mei 2019
Algehele gradering
Absolutely loved our stay at House of Pinardt! The place exceeds the images posted online. Will definitely be returning!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Was mal oor ons verblyf by House of Pinardt! Die plek is beter as op die foto's. Sal beslis weer daar bly!
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
House of Pinardt se terugvoer
Good day Dear Amber. Thank you so much for your lovely review. Looking forward to hosting you again.
Elna B - Mei 2019
Algehele gradering
Amazing.
House of Pinardt se terugvoer
Goeiedag Elna,
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Hoop jy en die gesin kom kuier gou weer by ons in Robertson.
Mi casa su casa,
Riaan
Dawie D - Apr 2019
Algehele gradering
Ou huis wat 'n nuwe baadjie aangetrek het.
Lees meerHouse of Pinardt se terugvoer
Good day Dawie,
Thank you so much for your review. We are really honoured that you have decided to stay with us. Thank you for your positive review, we love to hear from guests. We will definitely give attention to your suggestions.
Hope to see you and your family and friends in the near future to experience further upgrades.
Mi casa su casa,
Rian and the HOP team
Rina K - Nov 2018
Algehele gradering
Beautiful
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtig.
Dit was 'n wonderlike ervaring. Ons het van die kunssinnige dekor gehou. Alles is splinternuut. Die gehalte van die beddegoed en matras was uitstekend. Ek sal net aanbeveel dat die eienaar 'n deur tussen die slaapkamer en die badkamer vir privaatheid insit. Word sterk aanbeveel! Baie vriendelik en doeltreffend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
House of Pinardt se terugvoer
Good day, Thank you so much for your positive review! We will take your recommendations into consideration. We are looking forward to host you again.
Ferdi H - Nov 2018
Algehele gradering
Lieflike plek met vriendelike ontvangs van Rian, sal dit beslis aanbeveel. Skoon, netjies, heerlik.
House of Pinardt se terugvoer
Good day Ferdi,
Thank you so much for your kind review! We are looking forward to hosting you again in the near future.
Regards,
House of Pinardt
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paul Kruger-straat 48, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang