Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House of Pinardt

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 48, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

House of Pinardt is 'n gerestoureerde erfenisgebou wat in 1902 deur die plaaslike Colyns gebou is. Die B&B is in die hartjie van Robertson geleë.

Verblyf by House of Pinardt bestaan uit 3 smaakvol versierde kamers en almal is ingerig met koningingrootte-beddens. Elkeen van die kamers beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Alle kamers het privaat ingange. Die kamers is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, TV's met sekere Netflix-kanale en gratis WiFi.

Ontbytbewyse kan gereël word voordat jy die wonderlike Four Cousins-restaurant geniet. Bykomende geriewe sluit braaigeriewe, veilige parkeerplek en wasgoedgeriewe in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 50 resensies vir House of Pinardt
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Egbert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Paul Kruger-straat 48, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink House of Pinardt het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 48, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWSSknix9qMGjWajiwS3EcORLWrKNSMLzLtGwtc3JjcCnV4Ewbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 50 5 1 5 48 Paul Kruger Street Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.80083 19.884857

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang