House on the Hill
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodford Place 15, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
House on the Hill is in 'n stil doodloopstraat in Paradise Beach, 6 km vanaf Jeffreysbaai. Verblyf is beskikbaar in 'n privaat kamer met 'n stoep wat 'n uitsig oor die tuin en op die berge in die verte het.
Die privaat eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware, 'n haardroër, 'n elektriese kombers, WiFi en 'n TV met Netflix. Die privaat binnestoep het 2 stoele.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Woodford Place 15, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink House on the Hill het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Woodford Place 15, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap