Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

House on the Hill

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Jenny N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

We had a wonderful time exploring this less known part of Jeffrey's Bay. Delightful peaceful retreat! Charming hosts and delicious muffins!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
House on the Hill
Thank you for your kind and positive responses. Much appreciated. Steven and Rene

Lynette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Rustig. Muffins en koffie in die oggend is 'n groot bederf. Baie dankie. Heerlik onder die boom gesit in die privaat tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rene
House on the Hill
Thank you, Lynette, for a really nice review. We enjoyed hosting you. Please come and visit again soon. Blessings, Steven and Rene.

Desmond R
1 nag
4.4
Feb 2023

Uitstekende gashere. Baie mooi, netjiese plek. Ek sou net meer veilig agter 'n heining parkering verkies het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Rene
House on the Hill
Baie dankie vir positive terugvoering. Dit word baie waardeer. Vriendelike groete Steven en Rene

Regina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Die gastehuis is werklik besonders! Ons het 'n wonderlike kuier gehad by House on the Hill. Rene en Steven was absoluut fantasties en het ons verblyf onvergeetlik gemaak. Die aandag aan klein goedjies is wonderlik en hulle was so besorg oor ons en het baie moeite gedoen. Ek sal hulle beslis aanbeveel. Dit was wonderlik om in die oggend 'n lekker ontbytjie te eet en oor hulle pragtige tuin uit te kyk en al die voëltjies se sien wat kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
House on the Hill
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons waardeer beslis. Kom kuier weer! Vriendelike groete, Steven en Rene

Abraham B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2022

Heerlik, rustig waarde vir geld. Die vriendelikste, mees behulpsame gasheer en vrou denkbaar. Heerlik gebly en werklik waarde vir ons geld gekry. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
House on the Hill
Thank you kindly for your positive feedback. Your support means so much! Kind regards Steven and Rene

Sarah B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Comfortable and beautiful location. We didn't get to spend much time there, but it was very comfortable and the hosts are incredibly friendly and helpful! Would happily use it as a stop over again on future travels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rene
House on the Hill
Thank you for your kind review. We would love to have you back as gracious guests. Kind regards, Steven and Rene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Woodford Place 15, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a6c2a3b180e81ca084d632a9d3f35c5f35f5bf328e7a1c6b9a59f2b728f199aefbea4fec2f9a4f74febf734fa901a4d6e3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 15 Woodford Place Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.091180778738 24.897410775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang