Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hout Bay View

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Larisa D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Mooiste uitsig & baie vriendelike personeel. Heerlik gebly. Sal beslis weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danny M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Excellent stay. The two hosts were both very engaging, friendly and informative and made us feel welcome and at home. The venue is ideally located with a beautiful view from where you can leisurely lie in bed in the morning watching the sun coming up over the mountains lighting up the sea view and docks below.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Fantasties. Die ervaring was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre C
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Baie lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. Dink net daar kan vir die hoë tarief wat mens betaal meer gedoen word om die ongerief van beurtkrag te verminder of selfs uit te skakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Johan G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2024

Absolute asemrowende uitsig oor Houtbaai. Baie mooi en moderne plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Woudter P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Lekker. Great rusplek, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2023

Rustige, stil atmosfeer. Baie skoon en netjies en stil. Uitsig oor Houtbaai en omliggende omgewing is 'n wenner. Was daar vir die Two Oceans-marathon en dit was goed geleë. Die verhitte swembad soos geadverteer was die verkoopspunt vir ons besoek, maar ongelukkig was die swembad nie verhit nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adri D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Ongelooflik lekker. Pragtige plek, uitstekende gasheer, pragtige uitsig, smaaklike ontbyt. Beslis 'n plekkie wat ons weer sal besoek. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Dit was 'n heerlike ondervinding met die heel mooiste uitsig. Die verblyf was pragtig, die uitsig alles wat ons gedink het dit sou wees, die gashere baie vriendelik en ons het die naweek geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena D
1 nag
4.6
Des 2022

Pragtige ruim kamer met 'n asemrowende uitsig! Ek moes verblyf in Houtbaai reël op baie kort kennisgewing vir die aand van 30 Desember 2022. Hout Bay View het 'n kamer beskikbaar gehad. Die kamer was pragtig - ruim, lieflike groot dubbelbed, baie skoon en netjies, met 'n stoepie wat asemrowende uitsigte oor Houtbaai vertoon. Daar was ook 'n yskassie, Netflix, en koffie-/teefasiliteite. Die gashere was baie vriendelik en hulpvaardig en het my toegelaat om effens later uit te klok - al was hullle baie besig die volgende dag. Die prys was aan die duurder kant, maar dit was beslis 'n heerlike plek om 'n bietjie weelde te beleef!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R2 810
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 810
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marais-weg 17, Scott Estate, Houtbaai, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe9046cfae668737905f3a3eae71bf81e3efaf5e9b24938672d5036cd713fcab6e1c3a922c68d7290cba4674e4b0551f9d2d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 810 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 17 Marais Road Scott Estate 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.0380506 18.3625092

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang