Howick Greendale Self-catering
Kry 25% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Devonshire-laan 40, Greendale, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 260R945 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Howick Greendale Self-catering bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf in Howick en is geskik vir sake- en ontspanningsreisigers.
Die eiendom is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk en maak van sonkrag gebruik. Dit bied 3 goed gemeubileerde slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer, gemaklike beddens, linne, handdoeke en privaat ingange. Al die kamers het geriewe soos verhit-en-eetgeriewe. Een van die kamers het volledige kombuisgeriewe. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Die rustige tuine skep die perfekte atmosfeer vir ontspanning. Verder het gaste toegang tot gedeelde braaigeriewe en veilige parkeerplek. Vir dié wat die area wil verken, is die verblyf sowat 3 km vanaf Amber Vallei en 'n entjie se ry vanaf Howick Hospitaal, Karkloof Hills, Howick-waterval, Midmar Dam en verskeie restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Devonshire-laan 40, Greendale, Howick, 3290, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Howick Greendale Self-catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Devonshire-laan 40, Greendale, Howick, 3290, KwaZulu-Natal