Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis by die See

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Huis by die See
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Ansie G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie G

Relaxing and so much to do.

Wow, well kitted out and comfortable house. Sea view is a bonus. All facilities at clubhouse and they were all so friendly. Worth every penny.

Marius K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K

Goeie waarde vir geld, presies soos geadverteer en 'n uitstekende vakansiebestemming. Beveel ten sterkste aan.

Goeie waarde vir geld, baie skoon en ruim, alle toebehore wat nodig is was beskikbaar - goeie Wi-Fi, uitstekende ligging reg op die see, inverter om loadshedding se impak te verminder. Ons het baie lekker vakansie gehou. Sal enige tyd weer boek. Eienaar 'n plesier om mee te deel en het dadelik gereageer op enige navrae.

Huis by die See se terugvoer

Baie dankie Marius, hoop om julle weer te sien.

Huis by die See
Megan M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M

Modern, cosy and intermate, yet big enough.

Perfect host, helpful. Definitely will recommend the home.

Huis by die See se terugvoer

Thank you Megan, hope to see you soon.

Huis by die See
Samantha V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Samantha V

Ons het dit geniet, tot ons nie meer veilig gevoel het daar nie.

Die huis se vloere was vuil gewees en die spinnerakke was in die hoeke en langs beddens, daar is geen mop, besem, ordentlike skottelgoedseep wat eintlik skuim maak in die huis nie, die vensters was ook vuil, weet nie vir wat ons R700 skoonmaakfooi moes betaal nie. Die kompleks is reg langs 'n groot squatter kamp, die mense kan maklik toegang kry tot die kompleks deur net oor die klippe langs die muur oor te loop, ons het nie veilig gevoel daar wetende dat daar nie sekuriteit is waar hulle kan deurkom nie, net 'n kamera. Die kanthek waar ons moes inkom was ook baie dodgy in die aand veral en al hoekom mens daar moet inkom is omdat die hoofhek reg oorkant die squatter kamp is, hulle loop reg voor die huise verby en sit en drink op die rotse terwyl hulle mens dophou, my dogter was so dopgehou deur hulle dat my skoonma ongemaklik gevoel het en terug huis toe gegaan het, ons het plek daar bespreek van die Donderdag tot die Maandag, maar ons het besluit om terug te kom Saterdagaand juis oor die veiligheid. Ons het 2 aande se geld verloor, want die eienaar sê ons het nie foto's geneem van hoe vuil dit was nie en sy het nie beheer oor die mense wat by die kompleks inkom nie, maar ja, ons veiligheid is baie belangriker as die 2 aande se verblyfgeld wat ons verloor het, die eienaar was nie eers bereid gewees om een aand se geld vir ons terug te betaal nie, soos my ma sê skoolgeld, ons sal nie weer daar bly nie en sal ook beter navorsing doen oor die plekke voor ons bespreek.

Vanaf R3 600
R3 600 R2 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf R3 600
R3 600 R2 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17ab7a18adbfff084b4d1faa2cdcf24d4bc6c8aadfb9668409c775a400f9e42719530e460f66973ae6bb0c9dec82c1b02946?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600 nouVanaf R2 700 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 Church Street Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.436939412294 19.214887826869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang