Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Caput

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwaaiwater-straat 2, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R8 719 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

Huis Caput is 'n bekoorlike vakansiehuis aan die see in die gewilde kusgebied van Hermanus in die Overstrand-streek en is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende aangesien dit langs Skulpiesbaai en naby Hermanus-gholfklub, Fernkloof, geleë is. Langbaai en The Cliff Path.

Dié dubbelverdieping-eiendom kan tot 14 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 6 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en sesde slaapkamers het elk 'n enkelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het, en die vierde slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n dubbel- en 'n koninggrootte-bed. Hierdie 5 kamers deel die ander 2 badkamers met bad- en stortgeriewe. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie swemhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir gaste se gerief is 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Langs die eetarea is daar 'n ruim sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie huis beskik ook oor 'n sonkamer wat uitloop op 'n buitepatio met 'n tafel, stoele en 'n ingeboude braai. Deur die skuifdeure van die sitarea is daar 'n houtdek met 'n buite-etenstafel wat 'n ideale plek is vir gaste om te ontspan terwyl hulle die blou uitsigte ten volle bewonder.

Kamer-opset

Kapasiteit: 14 Aantal kamers: 6 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 6 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 690

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kwaaiwater-straat 2, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R8 719
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R8 719
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwaaiwater-straat 2, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb14f17814eb06cbbcd79f7674da8391eacab60faee2e739128ed485c639da9e57e454bd86263b7aed194119eb3ff5fbf5d01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 719 per nag (plek vir 14) 2 Kwaaiwater Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.408201 19.268808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang