Huis in Hermanus
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Betsie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Pieter Gideon Z - Feb 2024
Algehele gradering
Blissful.
Marie E - Nov 2023
Algehele gradering
Ons sal beslis weer daar tuis gaan.
Renee R - Sep 2023
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Tom J - Jul 2023
Algehele gradering
This was a nice get-away location. Neat and tidy with a helful host.
Dillan U - Des 2022
Algehele gradering
Delightful.
Ailze W - Nov 2022
Algehele gradering
Het baie tuis gvoel, ek sal hierdie plek vir enigeen aanbeveel.
Gerda V - Okt 2022
Algehele gradering
Té lekker dat ons see toe kan stap.
Johann R - Okt 2022
Algehele gradering
Gesellig, gerieflik en rustig.
Huis in Hermanus se terugvoer
Dankie Johann! En dankie dat julle sulke oulike gaste was en die huis perfek agter gelaat het!
Corinne C - Mrt 2022
Algehele gradering
Absolutely great time we had. Lovely place.
Franciska G - Des 2022
Algehele gradering
Amazing stay. Thoroughly enjoyed it!
Cobus B - Okt 2022
Algehele gradering
Ontspan in gerief.
Marietjie R - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gerieflik gebly!
Alconray B - Apr 2021
Algehele gradering
Perfekte huis, ’n paar strate van die see af.
Elke C - Aug 2021
Algehele gradering
Comfortable, attractive and fully functional.
Ronel V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Rozelle S - Apr 2021
Algehele gradering
Baie rustig.
Kerry W - Aug 2021
Algehele gradering
Relaxing and met our needs.
Marna P - Mei 2021
Algehele gradering
Aangename tyd, ten spyte van weer in Mei.
Marna P - Jan 2021
Algehele gradering
Aangename tyd, ten spyte van Covid-19 beperkings.
Chris O - Des 2020
Algehele gradering
Lekker gerieflik en vriendelik.
Juanita B - Feb 2020
Algehele gradering
Awesome stay.
Huis in Hermanus se terugvoer
Thank you for staying at my house and also for leaving it in such a good condition. Please visit us again.
Ernst S - Aug 2020
Algehele gradering
Hermanus is definitief een van die mooiste kusdorpe!
Huis in Hermanus se terugvoer
Ernst, baie dankie dat julle my huis gekies het om te bly. Oulike jongmense wat alles mooi skoon en netjies gelaat het. Julle is enige tyd weer welkom.
Candice V - Nov 2020
Algehele gradering
Die see was ongelooflik.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7de straat 313, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang