Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis in Hermanus

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Huis in Hermanus
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Pieter Gideon Z - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter Gideon Z

Blissful.

The stay was great, good value for money and very well received.

Marie E - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie E

Ons sal beslis weer daar tuis gaan.

Daar is alles wat nodig is, die plek is skoon en netjies met die lekkerste kuier-skaduboom. Baie dankie, that ons jou plekkie kon deel, en ook baie baie dankie dat klein Riekie (baba Wors-hondjie) ook welkom was.

Renee R - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee R

Rustig en veilig.

Baie goeie diens van die eienaars - alles wat jy nodig het. Dit is 'n rustige area sonder WiFi, maar dit is naby 'n mooi strand.

Tom J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tom J

This was a nice get-away location. Neat and tidy with a helful host.

It would have been useful if there was Wi-Fi or to tell us beforehand that there was none available so that we could have made a plan. However, it didn't detract from the stay.

Dillan U - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillan U

Delightful.

We had a great stay. User friendly and everything we needed.

Ailze W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ailze W

Het baie tuis gvoel, ek sal hierdie plek vir enigeen aanbeveel.

Was baie netjies, het veilig gevoel, atmosfeer was baie nice en die seelug.

Gerda V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda V

Té lekker dat ons see toe kan stap.

'n Besige lewe laat ons ons kar wil parkeer en net stap. Dit was so. Huis is heerlik netjies.

Johann R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann R

Gesellig, gerieflik en rustig.

Huis in Hermanus was 'n lekker naweekwegbreek. Ten volle toegerus en gerieflik geleë tussen die dorp, die see en die berge. Ons het baie lekker gekuier en sou dit vir seker aanbeveel.

Huis in Hermanus se terugvoer

Dankie Johann! En dankie dat julle sulke oulike gaste was en die huis perfek agter gelaat het!

Huis in Hermanus
Corinne C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne C

Absolutely great time we had. Lovely place.

Really had a good time. Place clean and airy. Beach just around the corner. Will definitely return.

Franciska G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franciska G

Amazing stay. Thoroughly enjoyed it!

Everything was very neat and any queries I had, the host almost immediately replied to and helped us out. Would definitely stay here again if the occasion arose. Would definitely recommend staying here with a group. Spacious and everything you need is in the house.

Cobus B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus B

Ontspan in gerief.

Stylvolle huis, net reg vir ontspan en kuier. Goeie ligging in Voëlklip en baie veilig.

Marietjie R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie R

Baie lekker gerieflik gebly!

Huis is skoon en netjies. Het dit baie gerieflik gevind.

Alconray B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alconray B

Perfekte huis, ’n paar strate van die see af.

Baie lekker gebly - presies hoe ’n strandhuis moet wees. Gemaklik en niks super fancy nie, net wat jy nodig het vir naweek of vakansie by die see. Ons het meer tyd buite spandeer as binne. Ons sal terug wees.

Elke C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elke C

Comfortable, attractive and fully functional.

Lovely home away from home.

Ronel V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Baie lekker.

Al negatiewe kommentaar is dat ons nie ingelig was oor die stop-go-sisteem wat reg voor die ingang geplaas is nie, so om in en uit te kom was by tye 'n uitdaging.

Rozelle S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rozelle S

Baie rustig.

Baie dankie vir die tydjie dat ons by Huis in Hermanus kon bly. Baie skoon en netjies sal beslis weer daar boek.

Kerry W - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kerry W

Relaxing and met our needs.

House in Hermanus is prefectly suited to the 5 students who stayed there - simple but comfortable with everything they needed. Added bonus of not having to take own bed linen and towels.

Marna P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marna P

Aangename tyd, ten spyte van weer in Mei.

Ons het die tyd geniet. Effens ongerief weens huidige padwerke.

Marna P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marna P

Aangename tyd, ten spyte van Covid-19 beperkings.

Aangename verblyf, ongelukkig huidige ligging aan Hoofstraat met padwerke.

Chris O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris O

Lekker gerieflik en vriendelik.

Die huis is ongelooflik lekker en geleë in ’n veilige omgewing.

Juanita B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita B

Awesome stay.

Everything was clean and on its place and everything we needed was there and more.

Huis in Hermanus se terugvoer

Thank you for staying at my house and also for leaving it in such a good condition. Please visit us again.

Huis in Hermanus
Ernst S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst S

Hermanus is definitief een van die mooiste kusdorpe!

Die huis was baie lekker uitgelê en in 'n veilige woonbuurt.

Huis in Hermanus se terugvoer

Ernst, baie dankie dat julle my huis gekies het om te bly. Oulike jongmense wat alles mooi skoon en netjies gelaat het. Julle is enige tyd weer welkom.

Huis in Hermanus
Candice V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Candice V

Die see was ongelooflik.

Die huis was gemaklik genoeg, maar ek sal definitief aanbeveel om block-out gordyne te hang. 05:00 is die kamers al baie helder. Die bed in die hoofslaapkamer is moeilik om op aan die slaap te raak - elke keer wat een van ons draai is ons wakker van die geluide.

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de straat 313, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA087dcbb515bff0e050f49e4679f7c0b4992bd7dcdadcd90abd76ffabb2f5d72100ca0fa0a6c62f278da6170c3ac4ae6a9bbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 313 7th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.413089143631 19.29846757424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang