Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis in Hermanus

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de straat 313, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Huis in Hermanus is 'n gerieflik gemeubileerde huis vir tot 6 mense in Hermanus.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en die kamers deel die gebruik van 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die ander 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers beskik oor baddens en stort, en 'n warm buitestort is ook beskikbaar vir gebruik. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word. 'n Skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar vir gebruik.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Die eiendom is omhein en veilige parkeerplek word voorsien.

Hermanus bied 'n verskeidenheid doendinge soos kajak, staan-roeiplankry, swem, visvang, perdrytoere, gholfspeel, asook walviskyk tussen Julie tot Oktober. Gaste kan ook die verskeie wynlandgoed en wingerde besoek of die Fernkloof Natuurreservaat verken vir stap, voetslaan en fietsry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Betsie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 7de straat 313, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Huis in Hermanus het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de straat 313, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA087dcbb515bff0e050f49e4679f7c0b4992bd7dcdadcd90abd76ffabb2f5d72100ca0fa0a6c62f278da6170c3ac4ae6a9bbb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 23 5 1 5 313 7th Street Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.413089143631 19.29846757424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang