Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Seneca

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die eenheid kan op versoek teen 'n ekstra koste skoongemaak word. Tref asb. vooraf reëlings.
'n JoJo-tenk en rugsteunbatterystelsel is vir beurtkrag geïnstalleer om die waaier, yskas en ligte aan die gang hou.
Geen harde geraas, partytjies of funksies word toegelaat nie. 'n Boete sal deur die CPF uitgereik word om die diere te beskerm.
Rook is binnenshuis verbode.
Geen troeteldiere word toegelaat nie. 'n Boete sal gehef word.
Geen ongeregistreerde gaste word toegelaat nie.
Alle brande moet opgepas en volledig geblus word voor dit verlaat word.
Alle kinders moet te alle tye onder volwassene-toesig wees.
Moenie met enige voorafbetaal-meters peuter nie. Jou deposito sal nie terugbetaal word nie.
Moenie enige vreemde voorwerpe in die toilet gooi nie, bv. sanitêre ware of baba-doeke. Dit sal die septiese tenk onmiddellik blokkeer. Die tenk sal voor en na 'n gastegroep nagegaan word.
Skakel die lugversorging af wanneer die huis verlaat word.
Respekteer asb. die verblyf en die eienaar se inhoud.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Leeustraat 4116, Marlothpark, 0031, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb8615cea513289d11e1449e90ab4f610dc5cbea79f6c4fbf97eccdf26d71f95abbb88b088374e7ab8879bcd5e661618f1ab?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 4) 4116 Leeu Street Marloth Park 0031 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.35386 31.80073

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang