Huisi by di C
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Joan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 25
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Awamodien K - Jan 2023
Algehele gradering
Fantasmagories.
Huisi by di C se terugvoer
Dankie Adeelah, kom kuier gou weer.
Cheryl P - Jan 2024
Algehele gradering
Good.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Jonathan N - Jan 2022
Algehele gradering
Huisi by di C was baie gerieflik skoon, die braai op die dek was presies wat die jongspanne gelukkig gemaak het.
Huisi by di C se terugvoer
Baie dankie Jonathan, kom kuier gou weer.
Carel S - Des 2021
Algehele gradering
Die fasaliteite en ligging is ideaal vir n gesin met kinders.
Huisi by di C se terugvoer
Baie dankie Carel, hoop om julle gou weer te sien.
Quinton D - Apr 2021
Algehele gradering
It was a nice place to get away and relax.
Huisi by di C se terugvoer
Thank you, Quinton. I hope to see you again.
Zakiyyah M - Jan 2021
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker rustige plek om te kuier met vriende en familie.
Huisi by di C se terugvoer
Baie dankie vir so 'n wonderlike resensie. Ek hoop om julle gou weer te verwelkom.
Luwydin I - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker plekkie. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam, dankie Joan. Huis is skoon en netjies.
Lourika H - Feb 2021
Algehele gradering
Mooi uitsigte.
Huisi by di C se terugvoer
Hello Lourika
Dankie vir jou resensie.
Ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Joan
Renee V - Des 2020
Algehele gradering
Gerieflike verblyf met pragtige see-uitsig.
Huisi by di C se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Renee. Wees asb so gaaf en stipuleer die bykomstighede waarmee ek kan verbeter. Hoop om jul gou weer te verwelkom. Groete, Joan.
Marieta P - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtig, skoon, netjies.
Huisi by di C se terugvoer
Beste Marieta,
Baie dankie vir so 'n fantastiese resensie. Ons sien uit na jul volgende kuier.
Groete
Joan
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang