Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huisi by di C

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Awamodien K
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Fantasmagories. Sal definitief weer Hermanus Beech Klub kies om uit te span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Huisi by di C
Dankie Adeelah, kom kuier gou weer.

Cheryl P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2024

Good. Was great. Amenities are good. Maintenance is needed on the property. Cleaning was late. Could only check 30 minutes in after the arranged time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Jan 2024

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jonathan N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Huisi by di C was baie gerieflik skoon, die braai op die dek was presies wat die jongspanne gelukkig gemaak het. Sal definitief weer 'n bespreking doen in vervolg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Huisi by di C
Baie dankie Jonathan, kom kuier gou weer.

Carel S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Die fasaliteite en ligging is ideaal vir n gesin met kinders. Die geriewe gee 'n verskeidenheid van opsies om kinders besig en aktief te hou en die kompleks is naby winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Huisi by di C
Baie dankie Carel, hoop om julle gou weer te sien.

Quinton D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2021

It was a nice place to get away and relax. I enjoyed myself and my wife daughter, mother and father.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Huisi by di C
Thank you, Quinton. I hope to see you again.

Zakiyyah M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2021

Dit was 'n baie lekker rustige plek om te kuier met vriende en familie. Alles was perfek gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Huisi by di C
Baie dankie vir so 'n wonderlike resensie. Ek hoop om julle gou weer te verwelkom.

Luwydin I
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2021

Baie lekker plekkie. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam, dankie Joan. Huis is skoon en netjies. Plekkie is groot en het alles wat jy nodig het. Plekkie het pragtige uitsig van see. My familie het hulle geniet, sal hierdie plek weer besoek en ook aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lourika H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Feb 2021

Mooi uitsigte. Ons het op nr 99 bespreek en is dadelik gehelp. Plek skoon en netjies. Op derde verdieping met mooi uitsigte. Min plek om te gaan stap langs strand (net 'n paadjie, geen strand, net rotse). 'n Mens ry verby informele nedersetting, maar dis veilig binne. Lekker swembad en klein winkeltjie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Joan
Huisi by di C
Hello Lourika Dankie vir jou resensie. Ek hoop om julle gou weer te sien. Groete Joan

Renee V
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Des 2020

Gerieflike verblyf met pragtige see-uitsig. Verblyf was baie lekker en oulike plekkie in onlangs opgeknapte woonstel met see- en berguitsig. Met 'n paar bykomstighede kan dit 5 ster wees. Knap, maar netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Joan
Huisi by di C
Baie dankie vir jou resensie, Renee. Wees asb so gaaf en stipuleer die bykomstighede waarmee ek kan verbeter. Hoop om jul gou weer te verwelkom. Groete, Joan.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 900
R1 900 R1 425
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 425
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANs6cTBPvJoPmWtDHMyhO1B87D9dnZc9wRkdF149R5OEXCKSQsD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 425 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Church Street Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.436470194746 19.216481292001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang