Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huisi by di C

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Huisi by di C
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Awamodien K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awamodien K

Fantasmagories.

Sal definitief weer Hermanus Beech Klub kies om uit te span.

Huisi by di C se terugvoer

Dankie Adeelah, kom kuier gou weer.

Huisi by di C
Cheryl P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cheryl P

Good.

Was great. Amenities are good. Maintenance is needed on the property. Cleaning was late. Could only check 30 minutes in after the arranged time.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jonathan N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan N

Huisi by di C was baie gerieflik skoon, die braai op die dek was presies wat die jongspanne gelukkig gemaak het.

Sal definitief weer 'n bespreking doen in vervolg.

Huisi by di C se terugvoer

Baie dankie Jonathan, kom kuier gou weer.

Huisi by di C
Carel S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel S

Die fasaliteite en ligging is ideaal vir n gesin met kinders.

Die geriewe gee 'n verskeidenheid van opsies om kinders besig en aktief te hou en die kompleks is naby winkels.

Huisi by di C se terugvoer

Baie dankie Carel, hoop om julle gou weer te sien.

Huisi by di C
Quinton D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quinton D

It was a nice place to get away and relax.

I enjoyed myself and my wife daughter, mother and father.

Huisi by di C se terugvoer

Thank you, Quinton. I hope to see you again.

Huisi by di C
Zakiyyah M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zakiyyah M

Dit was 'n baie lekker rustige plek om te kuier met vriende en familie.

Alles was perfek gewees.

Huisi by di C se terugvoer

Baie dankie vir so 'n wonderlike resensie. Ek hoop om julle gou weer te verwelkom.

Huisi by di C
Luwydin I - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luwydin I

Baie lekker plekkie. Gasheer was baie vriendelik en behulpsaam, dankie Joan. Huis is skoon en netjies.

Plekkie is groot en het alles wat jy nodig het. Plekkie het pragtige uitsig van see. My familie het hulle geniet, sal hierdie plek weer besoek en ook aanbeveel.

Lourika H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lourika H

Mooi uitsigte.

Ons het op nr 99 bespreek en is dadelik gehelp. Plek skoon en netjies. Op derde verdieping met mooi uitsigte. Min plek om te gaan stap langs strand (net 'n paadjie, geen strand, net rotse). 'n Mens ry verby informele nedersetting, maar dis veilig binne. Lekker swembad en klein winkeltjie.

Huisi by di C se terugvoer

Hello Lourika
Dankie vir jou resensie.
Ek hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Joan

Huisi by di C
Renee V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Renee V

Gerieflike verblyf met pragtige see-uitsig.

Verblyf was baie lekker en oulike plekkie in onlangs opgeknapte woonstel met see- en berguitsig. Met 'n paar bykomstighede kan dit 5 ster wees. Knap, maar netjies en skoon.

Huisi by di C se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie, Renee. Wees asb so gaaf en stipuleer die bykomstighede waarmee ek kan verbeter. Hoop om jul gou weer te verwelkom. Groete, Joan.

Huisi by di C
Marieta P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta P

Pragtig, skoon, netjies.

Huisie is pragtig, skoon en netjies. Sal vir seker weer kom kuier.

Huisi by di C se terugvoer

Beste Marieta,

Baie dankie vir so 'n fantastiese resensie. Ons sien uit na jul volgende kuier.

Groete
Joan

Huisi by di C
Vanaf R1 900
R1 900 R1 425
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 900
R1 900 R1 425
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat, Hermanus Beach Club, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAANs6cTBPvJoPmWtDHMyhO1B87D9dnZc9wRkdF149R5OEXCKSQsD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 425 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Church Street Hermanus Beach Club 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.436470194746 19.216481292001

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang