Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hummingbird Hill Vermont

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kurt A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Homely & luxurious! Wonderfully spacious, neat, clean and practical apartment. We had an amazing stay at Hummingbird Hill. Equipped with everything we needed. Beautiful apartment and view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petru S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Onvergeetlik. Dit was heerlik om daar te bly. Hummingbird Hill 10 uit 10. Well done!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Hummingbird Hill Vermont
Petru and his beautiful wife and daughter were amazing guests. I hope they visit soon again.

Shaney V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Rus en absolute vrede️. 100/10 was een van ons beste kuiers ooit. Ons gasvrou was so behulpsaam, dit voel asof jy by jou ma se huis kom kuier, jy het basies net jou klere nodig. Sy is absoluut amazing. Ons gaan definitief weer. Home was away from home.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
Hummingbird Hill Vermont
Shaney, julle was wonderlike gaste. Kom kuier asb. weer. Groete, Irene.

Pierre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Regtig awesome. Baie lekker gebly, alhoewel die wind baie sterk was die laaste twee dae, kon ons lekker uitrus in die sit/eetkamer en die feit dat daar 'n volle DSTV-pakket is, kon ons lui lekker TV kyk of so bietjie google want daar is ook gratis WiFi. Die woonstel is baie goed ingerig. As jy buite staan, is die views uitstekend - see-uitsig sowel as die pragtige berg aan die anderkant. Die enigste klein probleem is die swemstrande en die mall is 'n klein bietjie ver. Die gasvrou is uiters vriendelik en behulpsaam. Die woonstel se netheid is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Irene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Siffie-singel 23, Vermont, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA57493ef0fd443891b2af8c6214e87d1b33ec62e65cf96133f817fc8c9a690209a843c02fc803901f268ce8775813ec698569?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 4 5 1 5 23 Siffie Crescent Vermont 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.415948803166 19.149535448611

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang