Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ibis Nest

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gavin C
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

What a lovely stay! Lovely little house with everything you need (kitchen, washing machine, DSTV, etc.) and the host made us feel so welcome. Also a lovely spot to picnic along the river! Definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie goeie akkommodasie en veilige parkering. N Vriendelike gasvrou wat ons ontvang het. Die gerieflike kamer is mooier as die fotos. Goeie bed en netheid is n bonus, dankie. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa G
1 nag
5.0
Aug 2023

Lovely, peaceful stay away from home! Great getaway close to Johannesburg.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelius S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Baie gerieflik. Ons het baie lekker oorgeslaap.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Helena C
1 nag Saam met vriende
4.0
Jun 2024

Was in Heidelberg vir 'n kinderpartytjie en 'n laat aand braai saam met familie. Dit was 'n aangename ondervinding. Diens was puik. Skoon en netjiese opset. Lekker warm geslaap in 'n koue Heidelberg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hannelie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Pragtige plekkie! Ibis Nest is baie meer as net 'n oornag akkommodasie. Netjies en skoon en pragtig versorg. Vriendelike ontvangs. Dankie, Lettie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lettie
Ibis Nest
Hannelie, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ek waardeer dit opreg. Dit was ook 'n groot voorreg om julle te ontmoet. Dankie vir die lekker gesels. Vriendelike groete Lettie

Adele G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Pragtige plek. Baie mooi, goed ingerig. Sal weer daarheen gaan vir 'n naweek. Moet egter nie staat maak op GPS-navigasie nie. Kry eerder rigtingaanwysings van die gasheer. Nogal moeilik om te vind in die donker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henri H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Pragtige, groot familie-akkommodasie met reuse tuin waar daar gedraf of gestap kan word ook. Vriendelike eienaars en skons met aankoms 'n baie lekker verrassing! Minder as 'n uur se ry na OR Tambo en dit is waarom ons die akkommodasie gekies het. Als wat 'n mens nodig het vir 'n aangename verblyf, was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Wimpie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Baie mooi en rustige verblyf. Die huis is baie goed toegerus. Die gedeelde kombuis, sit- en eetkamer is baie ruim en voel amper asof mens tuis is. Die omgewing is baie mooi en die rustigheid kom natuurlik. Ideaal vir ouers met kinders met twee slaapkamers en twee badkamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Freude B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jun 2023

Rustige verblyf op plaas. Baie lekker gebly in Ibis 1 en daar is vriendelike gashere. Alles voorsien wat benodig kan word en geleë langs pragtige dam. Super lekker gebad in outydse pootjiesbad. Is die tipe plek waar mens maklik 'n vakansie kan spandeer. So 10 min se ry uit Heidelberg uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Farm Kleinbietjieniks, Heidelberg, 1438, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1822670cbf5f703987adc351f3aa23af05e372e0874ea7051e65e041f5798e271ab58b0b5986a2eb97761f15f075c90717a4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 51 5 1 5 Farm Kleinbietjieniks Heidelberg 1438 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -26.5541366117 28.284687661377

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang