Ibis Nest
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Lettie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Gavin C - Okt 2023
Algehele gradering
What a lovely stay!
William V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie goeie akkommodasie en veilige parkering.
Vanessa G - Aug 2023
Algehele gradering
Lovely, peaceful stay away from home!
Cornelius S - Mei 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Helena C - Jun 2024
Algehele gradering
Was in Heidelberg vir 'n kinderpartytjie en 'n laat aand braai saam met familie.
Hannelie H - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige plekkie!
Ibis Nest se terugvoer
Hannelie, baie dankie vir jou positiewe kommentaar. Ek waardeer dit opreg. Dit was ook 'n groot voorreg om julle te ontmoet. Dankie vir die lekker gesels.
Vriendelike groete
Lettie
Adele G - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige plek.
Henri H - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige, groot familie-akkommodasie met reuse tuin waar daar gedraf of gestap kan word ook.
Wimpie V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie mooi en rustige verblyf.
Freude K - Jun 2023
Algehele gradering
Rustige verblyf op plaas.
Wietske W - Apr 2023
Algehele gradering
Verblyf baie skoon en netjies in 'n pragtige omgewing.
Rob M - Aug 2022
Algehele gradering
Convenient and charming, restful place to stay en route to or from Gauteng.
Elize D - Jun 2022
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik en skoon.
Gerraine R - Aug 2022
Algehele gradering
Lettie is vreeslik verwelkomend. Daar was 'n probleem, maar hulle het dit vinnig uitgesorteer.
Jennifer C - Apr 2022
Algehele gradering
A very enjoyable stay. Very clean and comfortable. The muffins were delicious.
Marinus D - Jan 2022
Algehele gradering
Kennis te stel. Na 'n swakker kamer en geen vergoeding is gemaak of iets.
Adelaide N - Feb 2021
Algehele gradering
Clean, safe, quite and the owner was super nice.
Dawid C - Mrt 2021
Algehele gradering
‘n Verfrissende wegbreek uit die stad.
Winston W - Sep 2020
Algehele gradering
Worth everything to stay at this fabulous Guesthouse
Marietjie V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie netjies en rustig.
Elbie B - Apr 2019
Algehele gradering
Rustige omgewing en verblyf is baie netjies.
Hannelene' V - Jul 2019
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Cornelis S - Nov 2018
Algehele gradering
Pleasant stay at Ibis Nest.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangenaam verblyf by Ibis Nest.
Ons het 'n pragtige huisie in 'n pragtige tuin gehad. Die eienaars was baie vriendelik.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ibis Nest se terugvoer
Cornelis,
Thank you so much for your positive review. We really appreciate it. Hope we see each other again in future.
Kind Regards.
Dirk and Lettie
Lizelle C - Apr 2018
Algehele gradering
Baie vriendelike diens en netjiese verblyf!
Younus I - Feb 2018
Algehele gradering
Beautiful
Ann U - Apr 2018
Algehele gradering
Aangenaam verras deur die trots waarmee die eienaar die gastehuis aanbied.
Ibis Nest se terugvoer
Dankie Ann vir die pragtige kommentaar. Dit word waardeer.
Daphne D - Mrt 2018
Algehele gradering
'n Klein stukkie hemel op aarde.
Emil V - Jan 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies, baie mooi area en natuurskoon, alles wat jy nodig het.
Dené P - Nov 2018
Algehele gradering
Rustige atmosfeer en 'n definitiewe passie vir die pragtige tuin! Op die oewer van 'n spruit - lekker rustig!
Ibis Nest se terugvoer
Baie dankie Dene, jou positiewe kommentaar word waardeer. Ons webwerf sê wel dat ons 7 kilometer uit die dorp is. So daaraan kan ons ongelukkig niks doen nie.
Vriendelike groete,
Lettie
Yvonne S - Apr 2018
Algehele gradering
Baie gesellig en oulik ingerig, home away from home!
Janet M - Mrt 2018
Algehele gradering
Goed toegerus en baie netjies.
Louis D - Des 2017
Algehele gradering
Baie netjies en pragtige natuurskoon.
Serie P - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasties!
Mandla N - Aug 2017
Algehele gradering
It was super.
Dirk K - Mei 2017
Algehele gradering
Ja sal aanbeveel vir die uitsig, baie mooi, maar die verblyf nie baie aangenaam.
Ibis Nest se terugvoer
Beste Dirk,
Ek is vreeslik jammer om te hoor van jou nare ervaring. Dis werklik die eerste keer dat gaste kla oor warm water. Dis egter onverskoonbaar. Ek sou net baie bly gewees het as jy dit voor die tyd kom aanmeld het, aangesien jy die vorige dag ook daar geslaap het. Dan sou ons definitief iets daaromtrent kon gedoen het. Ek het jou ongelukkig ook so min gesien, aangesien jy baie haastig was en die hele tyd by die ekspo deurgebring het.
Ek is regtig baie jammer.
Groete,
Lettie
Terence M - Nov 2016
Algehele gradering
Wow, wow dit was fantasties!
Ibis Nest se terugvoer
Terence,
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Ons waardeer dit opreg. Sulke goed opgevoede jongmense is waarlik 'n aanwins vir ons land. Mag dit baie goed gaan met julle.
Dirk en Lettie.
Ruth W - Okt 2016
Algehele gradering
Stunning!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Stunning!
Dit was fantasties om hier te bly, die paartjie wat die plek bestuur is sout van die aarde tipe mense. Hulle het die verblyf die moeite werd gemaak. Ek sal dit vir enigiemand wat in die area is en verblyf soek aanbeveel, dit is jou beste opsie. Dankie, sal beslis weer daar bly, het nou al twee keer daar gebly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ibis Nest se terugvoer
Thank you ever so much. Highly appreciated.
Lettie
Ibis Nest
Cathy Q - Jun 2016
Algehele gradering
Very comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gerieflik.
Baie gerieflik, hartlike gasvryheid, lieflike omgewing.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Robert K - Mei 2016
Algehele gradering
'n Wonderlike ontspannende ervaring in 'n pragtige omgewing waar groen gras strek tot teenaan 'n rivier omsoom met bome: rustigheid!
Heindrich V - Jan 2016
Algehele gradering
Gerieflik, netjies, skoon en ongelooflik gasvry.
Cornel D - Feb 2016
Algehele gradering
Lekker verblyf met mooi uitsigte.
Ivan V - Nov 2015
Algehele gradering
Uitstekend .
Stan Stolk G - Aug 2015
Algehele gradering
Friendly and cozy hideaway.
Marge M - Apr 2015
Algehele gradering
Een van die beste plekke waarby ek nog by was.
Lynn W - Feb 2015
Algehele gradering
Dit was heerlik! Hoogs aanbeveelbaar!
Norma H - Mrt 2015
Algehele gradering
Puik, wat meer kan ek sê! Gaan probeer die plek gerus sal weer daar oorbly. Gasvryheid wat jy nie meer vandag ervaar nie.
Mike E - Aug 2015
Algehele gradering
Bestuur is baie gasvry en gemaklik en die geriewe bo-verwagting goed.
Jurie M - Jul 2014
Algehele gradering
Opregte gasvryheid en onvergeetlike verblyf
Paul V - Jun 2014
Algehele gradering
Lekke!
Jessica W - Apr 2014
Algehele gradering
Awesome venue and beautiful garden, friendly and welcoming hosts
Gideon T - Apr 2014
Algehele gradering
Baie aangenaam!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Farm Kleinbietjieniks, Heidelberg, 1438, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang