Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Icarus

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Wildschutzkloof-plaas, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Icarus is 'n knus selfsorgkothuis in 'n privaat natuurreservaat net buite Barrydale. Die kothuis word deur berge omring en is ideaal vir 'n paartjie of 'n klein gesin wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. 'n Buitestort is ook beskikbaar. Linne en handdoeke word voorsien.

Die leefarea het 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders, 'n gemaklike rusbank, TV en 'n kaggel. Die kombuis is met 'n yskassie, gasstoof, oond, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus.

Buite is daar 'n onderdakstoep met 'n panoramiese uitsig, sonstoele, 'n etenstafel en 'n vuurput. Die kothuis is sowat 2,7 km vanaf Barrydale waar daar winkels en restaurante is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Thomas Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • R62, Wildschutzkloof-plaas, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
  • Gaste dink Icarus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Wildschutzkloof-plaas, Barrydale, 6750, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA796ec9d24e7c5ab7bdea1c718833980a1327bacda5c3f9e30a18fbf618ddcdb7f63fc418d02fae53c47cc55eead854888eff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 R62 Wildschutzkloof Farm 6750 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.882818106227 20.734767679576

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang