Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Idwala Le Ingwe Luxury Tent 01

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R96-pad, Hekpoort, 1790, Gauteng
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Idwala Le Ingwe Luxury Tent 01 is teen die Witwatersrandberge geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf en skouspelagtige uitsigte oor die vallei en op die Magaliesburg-bergreeks. Die eenheid is 5,4 km vanaf Hekpoort en 39,1 km vanaf Hartbeespoortdam.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, terwyl die leefarea 'n dubbelslaapbank het. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n yskas, stoofplaat, mikrogolf, ketel en broodrooster toegerus. Die sit- en eetarea lei na 'n balkon met 'n buite-sitarea en 'n uitsig oor die braai-area en op die Magaliesburg-bergreeks.

Die area bied 'n verskeidenheid aktiwiteite vir gaste om te geniet, insluitend skilderagtige sonsondergang-skemerkelkieritte wat vooraf bespreking vereis, en die Sable-voetslaanroete langs die verblyf. Boonop kan gaste ongemerkte selfbegeleide staproetes wat verby die boskampe lei verken. Hartbeespoortdam, wat 39,1 km ver is, bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos toeriste-inkopies, Harties-kabelkarretjie, restaurante, go-karts, slangparke, 'n olifant-reservaat en 'n aap-reservaat, wat baie opsies vir 'n lekker vakansie verseker.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.0
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Simon Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 39

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Langs die R96-pad, Hekpoort, 1790, Gauteng
  • Gaste dink Idwala Le Ingwe Luxury Tent 01 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R96-pad, Hekpoort, 1790, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9558973ff5a22f9fbf7a45e8419cf39aa6f87de0c74dd423fb8e55933e8ee732c1f6d13b8c97e657d7506b40d82ed1b08236?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 6 mense 12 5 1 5 Off the R96 Road Hekpoort 1790 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.923907319201 27.618366787585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang