Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ihlati Modern Home

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R950 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R5000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen partytjies word op die perseel toegelaat nie.
Rook is op die perseel verbode.
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.

Potensiële gaste moet daarop let dat die landgoed 'n buitengewoon streng besprekingsprosedure het. Die landgoed vereis dat verskeie dokumente teen 12:00 die dag voor die inklokdatum ingedien word, aangesien 'n 24-uur goedkeuringstydperk benodig word. Indien gaste nie die dokumente teen die spertyd indien nie, sal 'n boete gehef word. Dit kan lei tot 'n vertraging van toegang tot die landgoed of die eiendom, wat uiteindelik tot die beëindigiging van die bespreking kan lei.

Jong volwassenes wat die matriekvakansie of soortgelyke geleenthede bywoon, word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R7 700
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R7 700
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Camwood-weg, Zimbali Estate, Dolfynkus, 4418, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2100a8a845a2d0d7c5860d76b5739afd77ea4c745bd4f3370728fdabbe634abc7fa882bb9a823b1bc6a64a011497a71991d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 700 per nag (plek vir 10) Camwood Drive Zimbali Estate 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -29.551633930524 31.201600111067

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang