Imagine Africa Luxury Tented Camp
Beskrywing
Die tent het 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die eenheid het 'n buitebad en binne- en buitestort. Daar is ook 'n privaat stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Alle etes is ingesluit.
Huisreëls
Tariewe sluit uit: Die ingangsfooi na die reservaat, alle drankies, wasgoed, pendeldienste, ekstra toere, reis/mediese/persoonlike versekering en fooitjies vir die personeel.
’n Bewaringsfooi sal by die Balule-bewarea by Olifants West Natuurreservaat se hek gehef word teen R85 per voertuig en R200 per persoon. Dit kan in kontant of met 'n kredietkaart betaal word. Hierdie fooi kan sonder kennisgewing verander word. Die fooi per voertuig is reeds betaal indien gaste van ons pendeldienste gebruik maak, maar dit is nie van toepassing op die publieke paaie se openbare pendeldienste nie.
Pendeldienste kan teen ’n ekstra fooi gereël word.
Tariewe en kwotasies sluit nie mediese, reis of persoonlike versekering in nie. Dit word aanbeveel dat hierdie versekering in plek is voor en gedurende gaste se reis. Alle ekstra aktiwiteite is onderhewig aan beskikbaarheid en kan bespreek word voor of gedurende die verblyf by Imagine Africa Luxury Tented Camp.
Met aankoms sal gaste gevra word om Imagine Africa se vrywaringsvorm te lees en onderteken.
Let dat daar 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voordat hulle bespreek navraag oor die toestand van die pad doen.
Geen kinders onder 6 jaar word toegelaat tensy die hele kamp deur dieselfde groep/familie bespreek word nie. In hierdie geval word kinders onder 6 jaar nie op die wildritte toegelaat nie.
Aangesien daar potensieel gevaarlike soogdiere in die reservaat is, soos leeus, luiperds, olifante, renosters, buffels, seekoeie en hiënas, word staptogte met enigiemand jonger as 16 jaar nie aangebied nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Buitelug

- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: York 7 Olifants West Natuurreservaat, Balule, Hoedspruit, Groter Kruger, 1350, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang