Impala Game Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R516, Cyferfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R8 250 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Impala Game Lodge Mabalingwe bied selfsorg verblyf aan 10 gaste en is ongeveer 13 km vanaf die Mabalingwe Natuurreservaat en 12 km van sentraal Bela-Bela af.
Dié dubbelverdieping-lodge beskik oor 4 en suite-slaapkamers, 'n solder-area, kombuis en 'n sitkamer. Die hoof en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die solder-area is toegerus met matrasse vir 4 kinders. Die badkamers het 'n stort of 'n bad met 'n wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien-tuimeldroër, yskas, vrieskas, 'n ysmasjien, 'n gasstoof en oond. Gaste kan by die toonbank of om die etenstafel hul maaltye saam geniet.
Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na die hoofdek wat spog met gasbraaigeriewe, 'n vuurput en 'n randvloei-plonspoel wat 'n uitsig oor die reservaat het.
Veilige parkeerplek is vir voertuie beskikbaar. Die lodge het ook ’n wildritvoertuig wat gaste teen ’n ekstra daaglikse koste kan huur.
Die oord spog met verskeie geriewe en doendinge soos wildritte, wildkyk terwyl gaste perdry, koue en warm swembaddens en ’n opelug-spa.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Lynette Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 234
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Langs die R516, Cyferfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Impala Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Mabalingwe Nature Reserve Limpopo
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R516, Cyferfontein, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang