Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Impala House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 425, Kromdraai 560 KQ, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Impala House is in die bekende Rooibos Lodge in Thabazimbi geleë en is 'n paradys vir natuurliefhebbers. Gaste kan besigtigings van nyala's, duikers en ander kleinwild wat die area besoek, geniet.

Dié selfsorghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die 2 hoofslaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die solderarea het 4 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, yskas, oond, stoof, breekware, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n etenstafel. Die sitarea lei na 'n lapa, swembad en 'n pragtige tuin.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Lumarie Game Farm is net 9,7 km ver. Impala House is die ideale toevlugsoord in Thabazimbi.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Erfdeel 425, Kromdraai 560 KQ, Thabazimbi, 0380, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 425, Kromdraai 560 KQ, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f3ef9e2f8a5270a60e70651293e4082f79cd7f1a5d4541f193daa9720b1dadbc412e4bf660580193f6646f9eda616a1a85c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) Portion 425, Kromdraai 560 KQ Thabazimbi 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.933163856911 27.902600728836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang