Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Imprints Apartment at the Beach

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Henk C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Sal definitief weer kom. Dit was 'n baie goed toegeruste familie woonstel in 'n pragtige lokasie oorkant die strand en een van die mooiste dele van Port Elizabeth. Alles van die kombuis tot die WiFi werk soos 'n droom. Die slaapkamers is gerieflik en die dekor is tops. Mens kan regtig nie kla oor die verblyf nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Issabella G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Lekker gebly. WiFi is just very slow. Gebou kan bietjie opgeknap word buite, maar die eenheid is pragtig binne. Vloer in stort is baie glad. Dalk ietsie daaraan doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Safia E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Relaxing. The apartment is beautiful. It has everything you need. It is close to the beach and the shops if you need anything. Would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bryan S
Kort verblyf
5.0
Sep 2022

Everything was excellent. What we saw was exactly what we got and more. Was met by fantastic agent Mariliesh who explained and showed us everything and gave us info about closest restaurants. The apartment was fully equipped. Nothing was left out from linen to toiletries to kitchen appliances to comfort to location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mariliesh Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 168

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Laan, Court Recife 1, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA220c031e77dc3003b87fff128cf7f23cf44d0db81d8e30d5fe0a207374d38472c6b8251d6522725f27c3cd1c6a7416b8903d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 4th Avenue Court Recife 1 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.983340448516 25.664470365051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang