Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

In Harmony

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir In Harmony
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Rudi S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S

Wonderlike en gerieflike huis!

Baie lekker huis naby aan die dorp met alles wat 'n mens nodig het om jou verblyf gerieflik te maak.

Mary T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary T

Lovely convenient location, with a big secure garden for kids to play.

Great place to stay!

Ray S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray S

The perfect 10/10.

It was a beautiful house located very close to all the shops and entertainment areas. We could walk anywhere and it would be under a 10 minutes walk which we enjoyed. The house is very spacious and we all found our stay very pleasant. We will definitely use In Harmony again.

Andre B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre B

Lekker.

Heerlike verblyf en gerieflik naby besienswaardighede en nie te ver van die strande af nie!

Jurita H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurita H

Baie mooi en netjiese.

Het baie lekker gebly en sal beslis weer daar gaan bly met my gesin. Die huis is baie netjies oorgedoen en kan lekker braai in die aand.

Lauren A - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren A

Perfect!

We had an awesome stay.

Nancy T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nancy T

Stylish comfortable and convenient place to stay.

We enjoyed our stay at Harmony. The Jacuzzi was great fun, the house was well appointed, comfortable and very attractive. It is convenient close to town and an easy walk to shops. It is better suited to a family, as the bunk room is open and you need to walk through it from the main bedroom, which is awkward with friends. The only real problem was the building works next door, they started work before 07:00 with huge noise and shouting.

Rozelle H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Rozelle H

Uitstekende ligging. Loopafstand na restaurante.

Negatief: Te min kasspasie in kamers. Te min cutlery in kombuis. Te min bakke, opskep, slaai en tapperware vir oorskied.

Lise V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lise V

Netjies, ruim huis vir 'n naweek weg.

Nicole se plek is baie netjies en als wat ons nodig gehad het was daar, sy het sommer klaar die Jacuzzi vir ons reg gehad om net in te klim. Kamers en badkamers is ruim en mooi. Sal hierdie plek vir seker aanbeveel!

Eddie S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie S

Pragtige, nuut oorgedoende tuiste met veilige speelplek vir die kinders.

Ons het heerlik gebly in die pragtige, knus tuiste. Die eiendom is omhein met 'n muur en ons kinders kon lekker in die tuin speel. Kinders was ook aangenaam verras met al die lekker speelgoed. Groot waardering vir Nicole wat baie behulpsaam was met alles tydens die verblyf en ook om van ons waardevolle artikels wat ons daar vergeet het, by ons terug te kon kry.

Franka M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Franka M

Such a stunning house fitted for a group of people.

In harmony is a stunning house. We were a group of 8 friends that went for a getaway in Hermanus. The house was spacious and comfortable for all 8 of us. In Harmony is also so close to the city centre that we also walked everywhere and left our cars at In Harmony. The owner of the house was so nice, communicative and understanding. All of had such a good time and definitely recommend In Harmony.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

So 'n pragtige huis vir 'n groep mense.

In Harmonie is 'n pragtige huis. Ons was 'n groep van 8 vriende wat na Hermanus gegaan het vir 'n wegbreekvakansie. Die huis was ruim en gerieflik vir al 8 van ons. In Harmony is ook so naby aan die middestad dat ons oral heen kon loop en ons voertuie by In Harmony kon los. Die eienaar van die huis was so aangenaam, spraaksaam en begrypend. Almal het so 'n goeie tyd gehad en sal beslis In Harmony aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harmony-laan 19, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5MTQ0OTc5LTZkMTktNDhiMS1iNjVlLWY0MWIwNTAwNmIyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 19 Harmony Avenue Northcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.416062 19.236862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang