Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

In Harmony

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Rudi S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Wonderlike en gerieflike huis! Baie lekker huis naby aan die dorp met alles wat 'n mens nodig het om jou verblyf gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Lovely convenient location, with a big secure garden for kids to play. Great place to stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ray S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

The perfect 10/10. It was a beautiful house located very close to all the shops and entertainment areas. We could walk anywhere and it would be under a 10 minutes walk which we enjoyed. The house is very spacious and we all found our stay very pleasant. We will definitely use In Harmony again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2019

Lekker. Heerlike verblyf en gerieflik naby besienswaardighede en nie te ver van die strande af nie!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jurita H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2018

Baie mooi en netjiese. Het baie lekker gebly en sal beslis weer daar gaan bly met my gesin. Die huis is baie netjies oorgedoen en kan lekker braai in die aand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lauren A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2018

Perfect! We had an awesome stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nancy T
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2018

Stylish comfortable and convenient place to stay. We enjoyed our stay at Harmony. The Jacuzzi was great fun, the house was well appointed, comfortable and very attractive. It is convenient close to town and an easy walk to shops. It is better suited to a family, as the bunk room is open and you need to walk through it from the main bedroom, which is awkward with friends. The only real problem was the building works next door, they started work before 07:00 with huge noise and shouting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rozelle H
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2018

Uitstekende ligging. Loopafstand na restaurante. Negatief: Te min kasspasie in kamers. Te min cutlery in kombuis. Te min bakke, opskep, slaai en tapperware vir oorskied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lise V
1 nag Saam met vriende
4.4
Mrt 2018

Netjies, ruim huis vir 'n naweek weg. Nicole se plek is baie netjies en als wat ons nodig gehad het was daar, sy het sommer klaar die Jacuzzi vir ons reg gehad om net in te klim. Kamers en badkamers is ruim en mooi. Sal hierdie plek vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eddie S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2017

Pragtige, nuut oorgedoende tuiste met veilige speelplek vir die kinders. Ons het heerlik gebly in die pragtige, knus tuiste. Die eiendom is omhein met 'n muur en ons kinders kon lekker in die tuin speel. Kinders was ook aangenaam verras met al die lekker speelgoed. Groot waardering vir Nicole wat baie behulpsaam was met alles tydens die verblyf en ook om van ons waardevolle artikels wat ons daar vergeet het, by ons terug te kon kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harmony-laan 19, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5MTQ0OTc5LTZkMTktNDhiMS1iNjVlLWY0MWIwNTAwNmIyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 19 Harmony Avenue Northcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.416062 19.236862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang