Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

In Harmony

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harmony-laan 19, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

In Harmony bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike kothuis met 3 slaapkamers. Dit is in 'n stil buurt, Northcliff in Hermanus, geleë. Dit is 'n entjie se ry van die pragtige kranspaadjies en verskeie restaurante af.

Die kothuis bied slaapplek vir 6 gaste, ideaal vir 4 volwassenes en 2 kinders of 2 volwassenes en 4 kinders. Die kothuis beskik oor 3 slaapkamers waarvan een en suite is, 'n tweede badkamer, 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer is oopplan en het 2 enkelbeddens en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Elke slaapkamer het vars linne, komberse en badhanddoeke. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof en elektriese oond, 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en skottelgoedwasser.

Die sitkamer het 'n kaggel en is ingerig met 'n platskerm-TV en 'n DVD-speler. DVD's is beskikbaar en daar is legkaarte en speletjies vir die gesin. 'n DStv-koppelpunt is beskikbaar en gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. WiFi en Netflix is beskikbaar. 'n Wasmasjien is in die waskamer beskikbaar. Die omheinde tuin is ruim en veilig vir kinders om te speel. Gaste het toegang tot draagbare braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.

Die kothuis is naby skole en is die ideale basis om Hermanus vanaf te verken. Daar is besienswaardighede soos walviskyk, haaihokduik, gholf, rolbal en wandelings langs die kus.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Harmony-laan 19, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink In Harmony het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Harmony-laan 19, Northcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5MTQ0OTc5LTZkMTktNDhiMS1iNjVlLWY0MWIwNTAwNmIyYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 19 Harmony Avenue Northcliff 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.416062 19.236862

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang