In the Vine Country Manor & Spa
Beskrywing
Die klassieke kamer met lugversorging het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n elektriese kombers, haardroër, lessenaar en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kamer lei na 'n privaat binnehof met meubels.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Neem asb. kennis dat Chi-chi's Spa, The Hanger Bike Shop en Lifeshine Wellness Centre and Eatery op die perseel is en stapafstand vanaf die gastekamers is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 3 enkelbeddens, waarvan 2 in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid met lugversorging het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het ook 'n elektriese kombers, haardroër, lessenaar en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kamer spog met toegang tot die swembad en bied ook 'n lieflike uitsig oor die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Neem asb. kennis dat Chi-chi's Spa, The Hanger Bike Shop en Lifeshine Wellness Centre and Eatery op die perseel is en stapafstand vanaf die gastekamers is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié tuinkothuis bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid met lugversorging het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n elektriese kombers, haardroër, lessenaar en 'n TV met DStv in die kamer. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kamer lei na 'n tuintjie met sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Neem asb. kennis dat Chi-chi's Spa, The Hanger Bike Shop en Lifeshine Wellness Centre and Eatery op die perseel is en stapafstand vanaf die gastekamers is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Royal Suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid met lugversorging het 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer het ook 'n elektriese kombers, haardroër, lessenaar en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kamer spog met toegang tot 'n klein stoep met meubels en bied uitsigte op die berg.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Neem asb. kennis dat Chi-chi's Spa, The Hanger Bike Shop en Lifeshine Wellness Centre and Eatery op die perseel is en stapafstand vanaf die gastekamers is.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoek van R44 en Klein Herlderbergweg, In the Vine, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang