Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

InchCape

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Johan H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Baie goeie wegbreek. Baie lekker gebly. Warm kombuis-area met binnebraai was tops vir die winter. Ek was gelukkig om ook 'n geelvis te vang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tammy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Lekker little spot! House was clean and spacious and the decor was very cute. Anna-Marie and her son were super friendly and helpful. Place is private with a view of the river and a lovely farm atmosphere, making it a very peaceful stay. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna Holtzhausen H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ongelooflik lekker met vriendelike mense. Niks te veel gevra. Annemarie was so vriendelik en behulpsaam. Die lekkerste unieke eenheid met baie privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna-Marie
InchCape
Baie dankie Wilna, dis altyd lekker om gaste te help en te laat tuis voel

Philip P
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2024

Lekker stil dorp. Ja, lekker stil soos op plaas.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Susan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Pragtig, rustig, gemaklik. Pragtige plekkie langs die Vaalrivier. Rustig, gemaklik. Anne-Marie is vriendelike eienaar wat ons laat tuis voel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefan H
1 nag
4.4
Mrt 2023

Net een aand spandeer, maar heerlik geslaap. Akkommodasie was skoon, netjies en gemaklik. Ons hondjie was ook veilig in die omheinde erf. Mooi uitsig oor die Vaalrivier. Anmarie het gereeld opgevolg en seker gemaak ons arriveer veilig plus alles is in plek vir ons aankoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Anna-Marie
InchCape
Baie dankie, kom kuier gerus weer

Comien V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Okt 2023

Lieflike uitsig oor die Vaalrivier. InchCape maak 'n rustige, privaat verblyf moontlik. Die dorp se strate is egter in 'n uiters swak toestand.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willem P
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2023

Nie baie beïndruk met wat ons gekry het teen die tarief nie. Die toilet het nie behoorlik gewerk nie, die hoofslaapvertrek se beddegoed was vuil, daar is 'n gassilinder, maar geen gasplaat nie, 'n parrafienlamp met 'n pit wat te kort is en geen vuurhoutjies nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Anna-Marie
InchCape
Ek is baie jammer oor jul ervaring hier by my. Julle bed se beddegoed was silwerskoon, as jy dit darem wou bysê en ek het verduidelik van die toilet, ek het daaraan aandag gegee. Jammer oor jul slegte ervaring. Op die platteland sukkel ons met vuil water om wit beddegoed wit te hou. Dit is die rede hoekom ek vir julle na die ander kamer geskuif het.

Retha V
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Jul 2023

Die geriewe was vuil. Beddens nie opgemaak nie. Skottelgoed, kombuis en gasstoof vuil. Mev Haarhoff het ons meegedeel dat sy eintlik van ons vergeet het maar dat die huishulp ons sou help. Die werkster was nors en onvriendelik en wou my wysmaak dat die bed wel opgemaak en die lakens skoon was. Ek sal self 'n brief aan Mev Haarhoff stuur aangesien sy vir terugvoer gevra het.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Anna-Marie
InchCape
Ek was ongelukkig nie tuis nie a.g.v. 'n noodsituasie in die familie so ek kon nie self gaan kyk nie. Ons huisies word elke dag skoon gemaak en ek kan nou nog nie glo 'n vuil bed sou deurglip nie. Ek stryk wel nie onderlakens nie.

Melissa S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Baie baie rustig. Ideaal vir rus en visvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Anna-Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 46, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36ff43febc1430167238eb0926551bc284ce87738b94ddd201f3645e4f82d783b585c6f38e618a765234bdc9b4909d7daf60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 46 Long Street Warrenton 8530 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.099780994655 24.856517090399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang