InchCape
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Anna-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Johan H - Jun 2024
Algehele gradering
Baie goeie wegbreek.
Tammy S - Jul 2023
Algehele gradering
Nice little spot!
Wilna Holtzhausen H - Mei 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker met vriendelike mense. Niks te veel gevra.
InchCape se terugvoer
Baie dankie Wilna, dis altyd lekker om gaste te help en te laat tuis voel
Philip P - Jan 2024
Algehele gradering
Lekker stil dorp.
Susan B - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtig, rustig, gemaklik.
Stefan H - Mrt 2023
Algehele gradering
Net een aand spandeer, maar heerlik geslaap.
InchCape se terugvoer
Baie dankie, kom kuier gerus weer
Comien V - Okt 2023
Algehele gradering
Lieflike uitsig oor die Vaalrivier.
Willem P - Feb 2023
Algehele gradering
Nie baie beïndruk met wat ons gekry het teen die tarief nie.
InchCape se terugvoer
Ek is baie jammer oor jul ervaring hier by my. Julle bed se beddegoed was silwerskoon, as jy dit darem wou bysê en ek het verduidelik van die toilet, ek het daaraan aandag gegee.
Jammer oor jul slegte ervaring. Op die platteland sukkel ons met vuil water om wit beddegoed wit te hou. Dit is die rede hoekom ek vir julle na die ander kamer geskuif het.
Retha V - Jul 2023
Algehele gradering
Die geriewe was vuil. Beddens nie opgemaak nie. Skottelgoed, kombuis en gasstoof vuil.
InchCape se terugvoer
Ek was ongelukkig nie tuis nie a.g.v. 'n noodsituasie in die familie so ek kon nie self gaan kyk nie. Ons huisies word elke dag skoon gemaak en ek kan nou nog nie glo 'n vuil bed sou deurglip nie. Ek stryk wel nie onderlakens nie.
Melissa S - Nov 2022
Algehele gradering
Baie baie rustig.
Hennie V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie goeie oornagplek.
InchCape se terugvoer
Baie dankie vir jul review. Jul was heerlike en maklike gaste, kom gerus weer, sommer vir 'n paar dae. Groete
Anna-Marie
John M - Des 2022
Algehele gradering
Overnight stay, but could be more.
Lees meerAndries L - Des 2022
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflike oornag.
Reinet L - Okt 2021
Algehele gradering
Pragtige plek, skoon netjies en pragtige uitsig.
InchCape se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer. Groete
Johan B - Okt 2021
Algehele gradering
Baie gasvry en netjies.
InchCape se terugvoer
Baie dankie, julle is baie welkom vir 'n volgende keer. Groete
Hennie V - Aug 2021
Algehele gradering
Brilliant over-night place to stay.
Caren C - Aug 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en netjies, perfek vir 'n goeie nagrus.
Andrew F - Apr 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik en ruim.
Soenet V - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlik!
InchCape se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie. Kom gerus weer.
Jannie J - Des 2021
Algehele gradering
Baie gesellig en skoon.
Annie F - Des 2021
Algehele gradering
Baie rustige omgewing en unieke dekor in die plekkies, kan InchCape regtig aanbeveel.
Buks O - Jul 2021
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Jaco P - Des 2021
Algehele gradering
Oulike plek, goeie ligging.
Lees meerClive E - Nov 2021
Algehele gradering
Peaceful. Great for fishing. Effective braaing. Wobbly floor need attention. Pretty place needs salad bowl.
InchCape se terugvoer
I am so sorry for the rusks and filter coffee that was not there.
Johan N - Nov 2021
Algehele gradering
Alhoewel die plek op die oewer van die rivier is, is daar 'n varkboerdery ook aan die gang. Sal nie weer daar oornag nie.
Lees meerInchCape se terugvoer
Sjoe, dit sou goed wees as jy met my gekommunikeer het. Die varke is nie die oorsaak van die vlieë nie, maar net oor die algemeen langs die rivier en buite die stad. Die bed is 'n splinternuwe bed wat net op 'n antieke kop en voetstuk rus.
Ons kaste is oop sodat gaste nie die ongerief het van soek in elke kas nie. Ons paaie in die platteland lyk maar so in elke plattelandse dorpie. Ek is egter jammer oor jul slegte ervaring. Ek is jammer oor die lugversorger, dit is 2 maande terug gediens, dit is die eerste klagte wat ek daaroor ontvang, maar sal dadelik aandag daaraan gee.
Sanet D - Nov 2020
Algehele gradering
Ons bedoeling was om in die natuur te ontspan en InchCape is net die plek.
InchCape se terugvoer
Ai ek is baie jammer die hoenders het gepla. Mens is mos maar gewoond aan die geluide waarmee jy elke aand slaap. Gelukkig was dit nie voertuie nie. So gaan dit maar in die natuur.
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 46, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang