InchCape
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 46, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
- Vanaf R840 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
InchCape is in die klein dorpie Warrenton met die N12 wat deur dit loop. Dis 70 km noord van Kimberley en dis die ideale stopplek vir gaste wat na die noorde of suide van die land reis of op pad is Botswana en Namibië toe.
Verblyf is beskikbaar in 3 unieke kothuise op die oewer van die Vaalrivier. Die eenhede het elkeen gemaklike beddens, privaat badkamers en selfsorggeriewe. Gaste kan gerieflik bly vir 'n nag of 'n week. Daar heers 'n kalm en rustige atmosfeer met voëltjies wat sing terwyl die son sak.
Daar is 'n paar swaaie en 'n groot grasperk waar kinders kan speel. Die rivier is omhein en die eiendom word deur hoë heinings en 'n elektriese hek beveilig.
Warrenton is 'n baie veilige dorp. Gaste kan gaan visvang, daar is baber, karp en geelvis. Kinders is welkom om onder toesig in die rivier te swem, hulle moet net skoene aanhê. Gaste kan ook hul bergfietse saambring en die grondpaaie verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Anna-Marie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 27
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Langstraat 46, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
- Gaste dink InchCape het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Noord-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langstraat 46, Warrenton, 8530, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang