Indigo @ Brenton
Kry 30% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jul 2024 tot 30 Sep 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: State President C R Swart-pad 225, Brenton-on-Sea, 6571, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 950R2 065 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Indigo @ Brenton is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Brenton-on-Sea. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n gesinswegbreek aan die kus, want hierdie eiendom spog met lieflike see-uitsigte in die verte.
Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste 2 slaapkamers is elk ingerig met 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eerste 2 badkamers is toegerus met 'n bad en stort, terwyl die derde en vierde badkamers 'n stort het.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffiemasjien, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Vanuit hierdie kombuis lei 'n eetarea met oorgenoeg sitplek vir almal om hul maaltye saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Boonop het hierdie huis 'n vermaaklikheidsruimte met 'n pooltafel. Buite is 'n ruim omheinde tuin met braaigeriewe wat die perfekte plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl jy 'n braai geniet.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- State President C R Swart-pad 225, Brenton-on-Sea, 6571, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Brenton-on-Sea Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: State President C R Swart-pad 225, Brenton-on-Sea, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang