Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Indigo Bay 22

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forestweg 29, Margate North Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Indigo Bay 22 is 'n ruim selfsorgwoonstel op Margate North Beach en spog met 'n asemrowende see-uitsig. Dié woonstel is die ideale plek vir 'n ontspanne strandvakansie en hiér kan gaste die geluid van branders, seebriesie en direkte toegang tot die strand geniet. Dit is naby die strand en besienswaardighede en ideaal vir gesinne of groepe wat die Suidkus se skoonheid wil verken.

Dié woonstel het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed, terwyl die derde en vierde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Gaste deel 2 badkamers, waarvan een 'n bad het en die ander een 'n bad en 'n stort het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV en daar is ook 'n etenstafel.

Die balkon het sitplek en braaigeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en die kompleks het 2 onderdakparkeerplekke.

Margate bied 'n verskeidenheid aktiwiteite, soos branderplankry, duik, snorkel, swem, bergfietsry, voëlkyk by Margate se voëlpark en gholf.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Forestweg 29, Margate North Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forestweg 29, Margate North Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f4be001a14998886c06cd68dcaae383981e206bf459b4da24fa7eef997e75f608f686c735d88a61bbcec45d65a56cd50b90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 8) 29 Forest Road Margate North Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.856835 30.375522

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang