Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Infinity

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringstraat 17, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Infinity is in Bekbaai, Paternoster geleë en is 'n lieflike ateljee-woonstel wat ideaal vir 'n paartjie is en sowat 120 m vanaf die strand is.

Hierdie bekoorlike ateljee-woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuisie is met 'n tweeplaatstoof en 'n oondjie, mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en basiese eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n slim-TV en gratis WiFi.

Hierdie eenheid lei na 'n balkon met buitemeubels en 'n gedeeltelike see-uitsig. Infinity het 'n alarmstelsel wat 24-uur aan is en tydens kragonderbrekings voorsien 'n omsetter krag aan die ligte, TV en WiF. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Andreas S
5.0
Good. Very nice stay! We had fun being here.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Eldaleen D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Alles wat nodig is, is beskikbaar! Baie dankie!
Okt 2024
Carla R
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, kalm, sonskyn. So lekker gebly! Dit was heel rustig, die beddegoed is hemels, snoesige plekkie met die lekkerste stort!
Sep 2024
Paola P
Saam met vriende
5.0
Great. Really enjoyed the space. Neat and clean. Nice bathroom. Bed was very comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Elaine J
Saam met lewensmaat
5.0
Gesellig. Ons het baie lekker gebly, pragtige plekkie, baie netjies en skoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kriedoringstraat 17, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Infinity het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kriedoringstraat 17, Bek Bay, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc4b153e07ce5dcb81e51dc09f6d0bb233d0bf9d4b53877a42390895bf1f8bd7968adf8a57e3b1309d280ff4f6e396fba91a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 17 Kriedoring Street Bek Bay 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.812051292045 17.884022209054

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang