Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inkunzi Cave

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jacomien T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wonderlik. Idilliese omgewing en verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chad A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Wonderful stunning relaxing. We had a wonderful stay and we will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Fabulous experience! A total experience at Diddly Squat. So quaint! Loved the ambience and creativeness! Met true gems of hosts! See you soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erik O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

The place to be. This is the place to stay in the Berg. It is very different to other accommodation, but the uniqueness is refreshing and a wonderful experience. The accommodation provides you with a clear view of the Berg and is close to hiking trails, shops, and restaurants. The hosts are wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Inkunzi Cave
Hi Erik, Thank you so much for the wonderful review you gave us. We look forward to 'upgrading' you to Inkunzi Cave sometime! Take care. Estelle

Antoinette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

As jy vrede op Aarde soek, dié is die plek! Groen gras, pragtige uitsig, unieke grothuis, koel rotspoele. Nee wat, ons kan oor niks negatiewe kommentaar lewer nie. Ons het hierdie plek hoog op ons lysie van bestes geplaas. Die klipbad was 'n definitiewe hoogtepunt. 'n Interessante mens met baie stories wat die kuier verryk het. Dankie. Dit was great!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Uniek. Was vir seker 'n baie lekker avontuur om te beleef, alles was perfek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Keleigh C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Enjoyed our stay. Very nice. Weather was not great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marcel K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Fun, quirky, simply fabulous! It was an absolute pleasure staying at 'Diddly Squat'. And such fun to meet the creative genius behind these unique dwellings. Being digital nomads, the internet was important for us. Luckily, I was able to hold the Zoom call on the roof - as you do! Our client thought it was fun and quirky too. Thank you very much for your lovely hospitality. We are looking forward to returning when we're next in the country.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Wonderful places and Steve and Estelle were brilliant hosts. We booked for a longer stay in December.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannes F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

'n Warm, hartlike ontvangs deur die eienaars. 'n Heerlike, kalm omgewing. Die eienaars het pret gehad met die oprigting van die oornagfasiliteite en is trots daarop. Ek sal enigiemand aanbeveel om hier te oornag of 'n lang naweek te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 58

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Highlands Champagne Valley 8, Sentrale Drakensberge, Cathkin Park, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9712d1d7516883c687a7f67b3bda596d2828d9fd8e31d97c154570d6f5b286df2d2563d64c7167a615ab1791735ca1700d56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 8 Highlands Champagne Valley Central Drakensberg 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.028202296578 29.434068444771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang