Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inn 201

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Straat 201, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Inn 201 is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Voëlklip, Hermanus. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf tydens hul besoek aan hierdie kusdorpie.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers, albei met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het toegang tot 'n en suite-badkamer wat met 'n bad, wasbak en toilet toegerus is.

Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n TV en 'n ingeboude binnebraai. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n patio bo-op die kombuis wat met 'n etenstafel ingerig is en gedeeltelike see-uitsigte het, daar is ook parkeerplek van die straat af beskikbaar op die perseel. Hierdie eiendom is naby verskeie plaaslike geriewe soos die strand, winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • 2de Straat 201, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Straat 201, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf3ca0bad94d903f5eb1235ae28766b5ad70a92195135811db13fd603250cd115d5238c869fc051d587ca7928df0036ea09b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 201 2nd Street Voëlklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.406737 19.2903202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang