Inn On Highlands
Beskrywing
Die eenheid is 1 van 4 selfsorg-eenhede langs die dam. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, elektriese braaipan, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die leefarea het 'n koffietafel, 'n bank en 'n kaggel. Linne en handdoeke word voorsien. Tee, koffie, melk en suiker word verskaf, asook kombuis-skoonmaakmiddels, swartsakke en toiletpapier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Parkeerplek & toegang

Die selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers en is naby die plaas-ingang. Die eenheid het 'n uitsig oor die buurplaas en die wingerd. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis lei na 'n aparte sitarea met moderne meubels. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, tweeplaatstoof, potte en panne, 'n elektriese braaipan, ketel en 'n broodrooster toegerus. Linne en handdoeke word voorsien. Tee, koffie, melk en suiker word verskaf, asook kombuis-skoonmaakmiddels, swartsakke en toiletpapier.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die standaard selfsorg-eenheid het 3 slaapkamers en 'n uitsig oor die dam. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed endaar is 2 badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, tweeplaatstoof en potte en panne toegerus. Die eenheid het 'n sitarea nie, maar lei na 'n stoep met 'n sambreel en tuinmeubels. Linne, handdoeke, toiletpapier, seep, swartsakke en kombuis-skoonmaakmiddels word voorsien. Kitskoffie, tee, melk en suiker word ook verskaf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die standaard selfsorg-eenheid het 3 slaapkamers en 'n uitsig oor die dam. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, elektriese braaipan, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die eenheid het 'n sitarea nie, maar lei na 'n stoep met 'n sambreel en tuinmeubels. Linne, handdoeke, toiletpapier, seep, swartsakke en kombuis-skoonmaakmiddels word voorsien. Kitskoffie, tee, melk en suiker word ook verskaf.

Die standaard selfsorg-eenheid het 3 slaapkamers en 'n uitsig oor die veld en op die berg. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, elektriese braaipan, ketel en broodrooster toegerus. Linne, handdoeke, toiletpapier, seep, swartsakke en kombuis-skoonmaakmiddels word voorsien. Kitskoffie, tee, melk en suiker word ook verskaf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die standaard selfsorg-eenheid het 3 slaapkamers en 'n uitsig oor die dam. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 badkamers wat elk 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, elektriese braaipan, ketel en 'n broodrooster toegerus. Die eenheid het 'n sitarea nie, maar lei na 'n stoep met 'n sambreel en tuinmeubels. Linne, handdoeke, toiletpapier, seep, swartsakke en kombuis-skoonmaakmiddels word voorsien. Kitskoffie, tee, melk en suiker word ook verskaf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die standaard selfsorg-eenheid het 2 slaapkamers en 'n privaat dek met 'n uitsig oor die dam. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, tweeplaatstoof en potte en panne toegerus. Die sitarea het 'n kaggel, moderne meubels en 'n koffietafel. Linne, handdoeke, toiletpapier, seep, swartsakke en kombuis-skoonmaakmiddels word voorsien. Kitskoffie, tee, melk en suiker word ook verskaf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorgkothuis is langs die dam en beskik oor 3 slaapkamers. Die slaapkamers het elk 'n en suite-badkamer met 'n stort. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die oopplan-leefarea het banke en die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas, broodrooster, ketel, elektriese braaipan, 'n tweeplaatstoof, potte en panne toegerus. Die sitarea het 'n kaggel en lei na 'n privaat stoep met tuinmeubels en 'n uitsig oor die buurplase en op die berge. Linne, handdoeke, toiletpapier, seep, swartsakke en kombuis-skoonmaakmiddels word voorsien. Kitskoffie, tee, melk en suiker word ook verskaf. Die eenheid het gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die selfsorg-plaashuis het 'n uitsig oor die plaas en die area. Die huis is ideaal vir families of 'n groep vriende wat 'n gemeenskaplike lodge wil deel. Die huis beskik oor 5 slaapkamers wat elk koningingrootte-beddens het. Twee van die kamers is semi-praat, omdat dit gordyne het om die kamers af te skort. Die sesde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Die huis het 3 badkamers wat storte of baddens het en 'n gastetoilet. Die ruim kombuis is met 2 yskaste, mikrogolf, elektriese braaipan, tweeplaatstoof, potte en panne, 'n ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is 'n aparte sitarea en eetarea met 'n kaggel. Linne, handdoeke, toiletpapier, seep, swartsakke en kombuis-skoonmaakmiddels word voorsien. Kitskoffie, tee, melk en suiker word ook verskaf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 59 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonopplaas, 62A Highlands-weg, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang