Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Inn On Highlands

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Willem P
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Baie aangenaam gewees. Baie dankie - hoop om eendag weer daar te kan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sophia B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Just lovely, beautiful views, lovely and clean, great for kids. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francien A
1 nag
5.0
Des 2024

Rustig. Dit was 'n wonderlike sielerus na my ma se begrafnisdiens op Hermanus. Natuurskoon pragtig. Girls het die roei bootjies op die dam geniet. Skoon, netjies, alles beskikbaar tot vuurhoutjies vir die braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Pragtige omgewing. Alles wat nodig is om heerlik te ontspan en te geniet. Ons het heerlik gebly. Lekker ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rehard S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Excellent and friendly service. I had a very good night's rest. Everything at the Mr White is tops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa G
1 nag
5.0
Okt 2024

Hemels. Pragtige omgewing met die mooiste uitsig oor die dam uit ons kamer. Kamers is ruim, netjies en skoon. Vriendelik ontvang deur Malindi wat baie behulpsaam was met die reëlings van ons naweek. Foto's kan nie die rustigheid en mooi van die omgewing weergee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gamieda W
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Peaceful. Wow, what a beautiful place. We had a wonderful time. Rooms are very spacious with comfy beds and spectacular views. It's a beautiful venue for weddings. We really enjoyed our stay and will definitely recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jako C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Stil en rustige atmosfeer. Alles wat ons benodig het was daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dialouise T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Heerlik! Wat 'n heerlike oase! Die plekkie, is op die dam en dit was so rustig, mooi en skoon!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nica K
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Amazing. Baie lekker gekuier, baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Malindi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 435
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 435
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 59 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonopplaas, 62A Highlands-weg, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa1c7aefc4b8642570ad04af13806991c3f59d285490831247b7e7339cc44a516e9c3a4d7a4a5cc7050432ac03b5f9d495801?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 435 per nag (plek vir 2) 73 5 1 5 Sonop Farm 62A Highlands Road 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.215206 19.05163

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang