Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Intimate Cottage @ Berg n Dal Heritage Farm

Selfsorg
Mo.
24ste24Mrt
Di.
25ste25Mrt
Wo.
26ste26Mrt
Do.
27ste27Mrt
Vr.
28ste28Mrt
Sa.
29ste29Mrt
So.
30ste30Mrt
Mo.
31ste31Mrt
Di.
1ste1Apr
Intimate Cottage @ Berg n Dal...
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rapporteer enige skade/breekskade aan die eienaar voor vertrek. Indien gaste nie by die reël hou nie, behou bestuur die reg voor om enige skade/breekskade van die verantwoordelike gaste af te trek.
Vure word slegs toegelaat in die aangewese buitebraai-area en binnenshuise kaggel. Oop vure is verbode.
Motorfietse (vir ontspanningsdoeleindes), vierwielmotorfietse en hommeltuie word nie op die plaas toegelaat nie.
Hou geraasvlakke te alle tye laag. Stiltetyd is tussen 23:00 en 08:00.
Parkeerplek word in die afgebakende spasies toegelaat.
Geen partytjies, geleenthede of byeenkomste word toegelaat nie.
Bewoning te eniger tyd is beperk tot die aantal gaste waarop ooreengekom is volgens jou bespreking.
Met vertrek maak asb. seker dat die perseel netjies is en alle skottelgoed skoongemaak en weggepak is.
Vir jou sekuriteit en veiligheid, maak seker dat deure/vensters gesluit is, wanneer jy die perseel verlaat en dat kos buite sig gehou word. Bobbejane vind maniere om by gaste se kos uit te kom.
Geen rook word binne enige van die eenhede of kothuise toegelaat nie. Rook buite en gebruik die asbakkies vir alle sigaretstompies.
Moet asb. geen vullis binne of buite die perseel plaas nie, behalwe in die vullisdromme wat voorsien word. Gebruik die dromme soos gemerk vir die spesifieke vullis wat die eienaars herwin.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas B25, Flower Valley-weg, Uilenkraal-vallei, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8cc14d5e2470dc7ea638bf472a046e2029ba4f1cb49b9b674a7da46129ac38757aa2291c8cec86da02d796c1b4313a5521e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Farm B25, Flower Valley Road Uilenkraal Valley 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.557973 19.462861

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456